Red Poppies – in the garden and on a quilt


The poppies are in my neighbor’s garden.

Every day passing them I think of taking some photos.

They are not in the open so I could not take a clear shot.

I still think the fence and weeds makes it special.

IMG_8623

IMG_8622

Then Saturday evening we had a quilt evening.

The owners of the local quilt shop reported back on the Quilt Expo.

They had some surprises up their sleeves.

One is next years block of the month quilt.

It has some poppies on it and

I am interested to join in making one.

IMG_8637

IMG_8639

center part
center part

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

33 thoughts on “Red Poppies – in the garden and on a quilt”

    1. Dankie!Het toe die poppie man gevra oor poppies. Hy het nie speifieke rede nie. Dit was n pakkie gemengede blom saadjies wat hy geplant het en net die poppies het hierdie jaar weer opgekom. (Ek het eintlik gedink hy maak opium bymekaar! Dis nou sommer my idee gewees omdat hy n “drug” gebruiker is- dis nou aan en af die gebruik)

      Like

  1. Ek sê altyd vir myself ek gaan poppies in my tuin plant want hulle is so pragtig… maar kom nooit sovêr nie. Vra daardie jongman en kom sê vir ons ook hoekom die poppies. Kry my nuuskierigheid nou die oorhand.
    Daardie kwiltwerk is pragtig; lyk na ‘n groot uitdaging.

    Like

    1. Gaan die outjie bietjie vra as ek hom sien. Vreemde karakter.Hy is n nagwolf, dink hy slaap meer bedags. Hy plant kaktusse om glo te verkoop aan lyn. Die kwilt is gladnie moeilik nie dis net tyd wat nodig is om dit te werk.

      Like

        1. Toemaar ek is ook so! As jy na my pos gaan en dan die boonste lyn met my naam op highlight, copy en dan paste in jou skrywe. Dis hoe ek dit maar doen.

          Like

    1. Dankie. Wat dink jy van die kwilt? Ek gaan hom maar probeer volgende jaar. Het ingeskryf en dit sal seker eers van Maart af begin kom. Die materiaal moet nog ingevoer word.

      Like

            1. Dis nie “ingewikkeld” nie. Eintlik baie eenvoudig. Die materiaal maak eintlik die ding. Miskien kan ek op ou end jou katte in plek van blomme gebruik, ook die kleur waarin jy dit wil he. Dis ongelukkig net die een. Omdat dit n blok van die maand is kan hul nie te veel aankoop en dan sit hul met die oorskot nie. Ek sien juis daar is nog pakke van ons verskillende shop hoppe wat nog nie verkoop is nie.

              Liked by 1 person

  2. Ag die mooiste mooi. Die Poppies laat my altyd aan die ouetehuis hier anderkant dink, altyd verby ‘n bedding poppies gestap oppad na my Ma toe, vir die middag se kuiertjie.

    Like

    1. Die regte poppies as mens dit so kan noem is besonders. Die rooi is so mooi. Ai dit bring mooi herinneringe terug is dit nie?
      Ek is nog steeds in my gedagte met julle

      Like

        1. Bly om te hoor! My pa was n kettingroker “Texan” as jy dalk kan onthou! Hy was natuurlik op einde “longloos”. Hy het 13 jaar opgehou met rook voor hy dood is. Elke oomblik daarvan was hygend en hoestend en wat ook al. Ai die skade wat dit doen is net onbeskryfbaar.Haal my hoed af vir naasbestaandes wat daarmee moet saamleef.

          Liked by 1 person

    1. They keep on catching my eye when I pass them I had to take a photo. They are in the garden of a hippy like young fellow. Wonder why he plants them?

      Like

    1. Dit het dadelik my oog getrek. Is gladnie ingewikkeld nie, so ek behoort dit te kan doen. My laaste een het nogal bietjie ander vorms as gewoonlik gehad. Ek het ook maar ernstig begin kwilt toe ek 5 jaar gelede hier aangeland het. Dis werklik lekker om te doen. Ek het natuurlik die eerste hand gekwilt nog ook.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s