A spot of purple makes a difference


I felt like sharing my back garden!

These photos are taken just before 8 this morning.

The sun was already too bright for good photos but

These have to do for now!

Lobelia in my wash basin!

Fuchsias

My small strip of garden!

IMG_8761

It was a very hot day today! 28C  inside my place! We have water restrictions here and tap water is not helping much!

Enjoy your festive season and see you in the New Year again!

 

Advertisement

14 responses to “A spot of purple makes a difference”

  1. nowathome Avatar

    Dit is pragtig! Mal oor die pers kleur!

    Like

    1. scrapydo Avatar

      Dit is so. Ek het twee jaar terug al my 6 mandjie vol blommerjies gehad en die in die wasbak het sommer self daar opgekom.

      Like

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Oooo jou kappertjies lyk beter as myne … myne sal maar moet uit na die nuwe jaar.

    Die allermooiste Kersfees word jou toegewens

    Like

    1. scrapydo Avatar

      Dis maar opskiet elke jaar! Heerlike Kersfees vir jou ook

      Like

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Miskien moet ek nog ‘n pakkie koop Daar is geel kolle op die blare

        Like

        1. scrapydo Avatar

          Onthou hul hou nie van die baie warm sonskyn nie en ook droogte nie.

          Like

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Dis seker maar die probleem Ek gaan hulle uit haal en dan weer ‘n nuwe pakkie ook koop … hierdie was regtig besonderse kleure

            Like

            1. scrapydo Avatar

              Lekker man! Het jy n koelteplekkie om hul te sit?

              Like

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Ek gaan eers klippe rondom pak want Elias verwoes dit met die rantknipper

                Like

  3. spokiesnyspoor Avatar

    Wow! Die rooie en blou is ongelooflik pragtig. Die ander ook. Jou tuin lyk vir my na ‘n lushof. Geseende kerstyd vir jou ook.

    Like

    1. scrapydo Avatar

      Dankie jong. Dis maar n klein strokie wat ek het maar die groei is heerlik om te aanskou. Tussenin groei aarbeie ook. Het my eerstes al gepluk en heerlik soet!

      Like

  4. anotherday2paradise Avatar

    So pretty! Merry Christmas to you. 🙂

    Like

    1. scrapydo Avatar

      Thanks, to you too! Enjoy your time with your new “family” and in new”place”

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: