10 thoughts on “Wordless Wednesday: Sweet peas

    1. Dankie, Hul is so mooi en skoon. My pa het nie pronk- ertjies gese nie maar pronkertjies wat hul in werklikheid is – pronk van mooiheid.

      Like

  1. As ek my oë toemaak kan ek die wonderlike geur van pronkertjies onthou, die bosse wat ek vir ‘n vriendin gepluk het in Dadfordstraat 10 in Mafikeng

    Like

    1. Dis die heerlikste vars reuk wat hul het. Elke oggend vroeg as ek opstaan en tuin natspuit het hul geur gesweef op die luggie wat getrek het. Ek het ook die drie weke gesorg dat daar altyd bossies in vasies binne is(daardie groen vase wat so waardevol is het goed van pas gekom). Daar was die mooiste rooi rosies ook.

      Liked by 1 person

        1. Dit was beslis n welverdiende hemel op aarde gewees.Ek het laas in 2006 n breek gehad. Geen bekommernisse net rustig elke dag en dan word mens nog betaal ook. Het lus om dit sommer my beroep te maak!

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.