Symmetry: The Daily Post Photo Challenge


Symmetry (noun): the quality of something that has two sides or halves that are the same or very close in size, shape, and position; the quality of having symmetrical parts.

SYMMETRY

Freshly taken
Freshly taken

IMG_9889

IMG_9893

Visit the following post for more information.

https://dailypost.wordpress.com/dp_photo_challenge/symmetry/

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

27 thoughts on “Symmetry: The Daily Post Photo Challenge”

    1. Dankie, dis nog nie doudruppels nie dit was n bietjie reen wat ons gehad het die aand. Dis ongelooflik droog hier

      Like

  1. Kyk sommer met nuwe oë na al wat foto is. My dogter doen nou ‘n fotografiese kursus, en kom vertel opgewonde wat hulle geleer het. Ek het al bietjie afgestomp met dié dat ek nie meer ‘n kamera het nie. Gister moes ek vir haar twee fotos uit ‘n horde wat sy geneem het kies….. dit nogal van een enkele eier 😯
    Ek hou van jou foto met sy waterdruppels!!

    Like

    1. Dankie jong. Die foto neemery fasineer my nog steeds. Dis wonderlik om te sien hoe n kamera dinge vasvang wat jy nooit eers raakgesien het nie. Dis heerlik ontspannend. Jy moet maar vir jou mik en druk kry. Hul is al so ver gevorderd dat jy nie baie dinkwerk nodig het nie. 😀

      Like

        1. Ja jong, ek het nog nooit gebruik gemaak van foon se nemery nie. Ek het maar my eie klien digitale kamera wat goed werk met vinnig afneem. Dis wat ek eintlik vir jou ook bedoel. Hul is al so gevorded mens kan nogal goeie fotos neem

          Like

    1. Dis n goeie vraag! Ek het self nog nie werklike simitrie in natuur gesien nie want dit gebeur net nie. Daar is altyd een deeltjie anders as ander een. Eintlik met mensgemaakte goed ook. Daar is meestal n afwyking

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s