Three years of blogging!


Today February 18 was my fathers birthday.

Today three years ago I started blogging as Scrapydo.

3 Year Anniversary Achievement

Happy Anniversary with WordPress.com!
You registered on WordPress.com 3 years ago!
Thanks for flying with us. Keep up the good blogging!
Thank you WordPress.com I enjoy blogging with you.
I am grateful to be here.

12 responses to “Three years of blogging!”

  1. Veels geluk met die mylpaal Ineke! Ons sien uit na nog baie meer!

    Like

    1. Baie dankie, party dae will ek sommer opgee maar as ek dan weer een van jul uitstappies sien gaan daar sommer weer lig op!

      Liked by 1 person

  2. Baie geluk Ek is baie bly oor jou blog

    Ek het gister ‘n blommetjie vir hom geplaas Ek sien jy het nie gesien nie. https://www.facebook.com/tina.snijder

    Like

    1. Dis hoekom ek oorspronklik begin het.

      Liked by 1 person

      1. Dis lekker om so kontak te hê elke dag

        Like

  3. Dankie vir al jou lekker inskrywings!

    Like

    1. Ag ek geniet dit om maar so tussenin bietjie te gesels met almal. Danie vir ondersteuning en kompliment

      Liked by 1 person

  4. Well done!! Happy blogaversary!!

    Like

    1. Thank you I still enjoy it.

      Liked by 1 person

  5. Veels geluk. Mag daar nog baie wees.

    Like

    1. Baie dankie. Ek kannie glo dis al so lank wat ek sit en gorrel hier nie!

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: