Debbie at

http://spaceshipchina.com/

asked for sweet peas.

Here are some sweet pea photos to all

sweet pea lovers.

Including me too!

This slideshow requires JavaScript.

 


8 responses to “Sweet Peas for Debbie”

  1. Spokie sny spoor Avatar
    Spokie sny spoor

    WErklik pragtige fotos. Mooi.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Dankie 😀

      Like

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Myne het niks van gekom nie maar die jaar gaan ek in my tuintjie plant

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Hierdie was in my oppas-vriendin se tuin. Hul het regtig goed gedoen

      Like

  3. perdebytjie Avatar
    perdebytjie

    Niks kom by die geur van ‘n pronkertjie nie!

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Beslis en hierdie jaar was hul besonder gesond en geurig

      Liked by 1 person

  4. nowathome Avatar

    Dit is so pragtig!!! Ek wens ek het ook daarvan geplant!!

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Jy moet maar op jou lysie skryf vir volgende seisoen. Dit is beslis die moeite wed

      Like

Leave a reply to scrapydotwo Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.