Family treasure discovered


This past week I went through some old papers of my parents.

I discovered two telegrams sent to my parents while they were travelling

to South Africa in 1952 on De Waterman

from the Netherlands.

The first one is a telegram from my grand parents

on February 18, 1952.

My fathers birthday.

gelukwense telegram 001

The next one is my treasure.

Congratulations from my grandparents on my 6 th birthday

Febuary 22, 1952!

gelukwense telegram

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

34 thoughts on “Family treasure discovered”

    1. Beslis! Daar is paar waardevolle papiere in die leer. Was net vir my lekker om op die twee telegramme af te kom terwyl dit verjaarsdagtyd was. Ek het eintlik iets anders gesoek wat ook iewers tussen al die ou papiere is. Daar is tekeninge van die ketels wat my pa ontwerp het wat ek by my skrywe wou sit. Toe kon ek dit nie dadelik kry nie en het vasgehaak by die telegramme

      Liked by 1 person

  1. Lovely finds, scrapydo. Those were the days, when post actually got delivered in South Africa. My grandchildren haven’t received my birthday cards in the past couple of years. I’ve just posted a card for my grandson’s 16th and am keeping my fingers crossed. 😕

    Like

    1. These two telgrams were received on the ship. That makes it more special. Yes, those services are going out now. Here they are only going to deliver letters only 3 times a week from July. My sister said last week that SA post office are going to strike again! So sad.

      Liked by 1 person

    1. Beslis nie. Wonder soms of daar ooit iets gaan wees wat fisies gevoel of gesien sal kan word op die einde.

      Like

    1. Het jy nie jou kaartjies ens gebere nie? Ek het nog “duisende” wat gebere is. Kyk bietjie deur die ou goed dan ontdek jy weer dinge wat jy al vergeet het. Dis heerlik om die goed deur te kyk.Fluister … ek het selfs fotos wat op skyfies is van jou en jou amper man as ek dit so kan stel. Te kosbaar!)

      Liked by 1 person

    1. Yes, this is very special. So glad I came across these wonderful treasures again. I did not know about it because my sister gave the file to me just before I migrated to NZ

      Liked by 1 person

  2. Dit is wonderlike skatte!Ek het nooit eers my ouma en oupa ontmoet nie.Ons was te arm om Nederland toe te reis.My pa het in 1936 per boot gekom.

    Like

    1. Toe ek deur die papiere blaai het ek sommer ver teruggedink. Ek het my grootouers van beide kante geken. Dit was maar tot op ses jaar. My ouma aan moedes kant is oorlede voordat ons SA toe is. Ons het by hulle gebly toentertyd. My ander ouma is kort na ons vertrek oorlede. My oupa van vaderskant het in 1955 (nie presies seker van jaar) by ons gekuier vir n tydperk. Ander oupa het ek nie weer gesien nie.

      Like

      1. Dis die slegte ding van vêrweg bly.Dit voel nog altyd vir my of ek iets gemis het.Ek moes my grootouers leer ken deur vertellings.

        Like

        1. Dis beslis so. Ek het gelukkig in 1974 die geleentheid gehad om terug te gaan vir n dag na my huis waar ons gebly het en ook die slaapkamer waar ons geslaap het. Dit was n belewenis. Ek kan nog heelwat onthou van daardie eerste 5 jaar. My oom en sy vrou het nog steeds in die huis gebly. Oupa en oumas almal toe al dood. Selfs my een tante wat toe nog gelewe het het my na my ander oupa en ouma se huis gevat wat nou nie meer bestaan nie. Al die Familie is nou oorlede. Die huise is verkoop en geld opgedeel tussen nasate!Einde van n era!

          Like

          1. Die einde van ‘n era….dis hartseer!Ek was nog nooit in Nederland nie en sal seker ook nie daar uitkom nie.

            Like

            1. My ma het nooit weer teruggegaan nie. Na my pa se dood het ons kinders vir haar n kaartjie gekoop en gereel dar sy by haar enigste broer en sy vrou kon gaan kuier vir n maand. Dis nou in die huis waar ons gebly het saam met oupa en ouma. My ma het net n broer met geen kinders gehad. Ek dink sy was toe al naby 80 toe sy gegaan het(kan nie so mooi onthou nie en is te “lui” om uit te werk presies hoe oud sy was) Dalk kan jou kinders? help om jou n geleentheid te gee.

              Liked by 1 person

    1. Beslis kosbaar. Dit is n geweldige afstand wat hul gereis het. Ek is so bly Tina het die leer vir my gegee.

      Like

    1. That is for sure. I knew I had some of these papers but never went through them to see what is there. Very interesting things in that file! In my fathers handwriting also!

      Liked by 1 person

  3. How wonderful to have these mementos to hand down through the family. In researching my ancestors, I lament the lack of extra information that helps to form and image of the personality behind the person. This help to form that image for your descendants.

    Like

    1. This file with papers has a collection of different documentations of us moving to SA and also buying or piece of land in SA

      Like

        1. Yes I am for sure going to scrap book it as soon as I am in the mood again. I love to gather all these things. My photo scrap books are sort of up to date.

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s