Sunday Stills, the next challenge: ACTION


ACTION

Jousters at the ready!

Clown entertaining

Horse riding competition

Soldiers getting ready for battle!

Just walking around

IMG_9992

All the ACTION

For more on Sunday Stills

visit

https://sundaystills.wordpress.com/2015/02/22/sunday-stills-the-next-challenge-action/

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

26 thoughts on “Sunday Stills, the next challenge: ACTION”

    1. Hul oefen deur die jaar. Hul is ook so gepantser dat hul nie rerig by die lyf uitkom nie. Hul kap met geweld met hul swaarde. Een ou het van sy perd afgeval en moes “gered” word voordat hy versmoor!

      Liked by 1 person

        1. Was nogal. Veral die grongevegte onder die klomp gepantserde manne. Hul plant n paal met n vlag op in middel Een moet vlag gryp en na die grenslyn hardloop. Almal kap en slaan om te keer dat ander span nie die vlag kry nie.

          Like

    1. Ek sal jou dit se dit was uit n ander wereld gewees. Die hele park waar dit gehou was was omskep in n kamp met al die Knights in Armour en ook vrouens in hul lang rokke en hooftooisels. Die gevegte was eg en hul het dit baie goed gedoen. Hierdie naweek word elke tweede jaar gehou. Daar is ruiters en deelnemers van oor die wereld. Hul kompeteer regtig om te kyk wie die beste is.

      Like

        1. Dis nou verby vir oor twee jaar . Jy sal dit in jou boek moet aanteken. Kom kuier hier dan kan jy sommer Lord of the rings en Hobbits plekke ook besoek!

          Like

            1. Moes nou eers google want ek ken nie al die ouens uit daardie tydperke nie. Hul het hier gereeld uitstallings en toere na al die plekke. Xena het ook n deel hier!

              Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s