Bikes and Motorcycles
MOTORCYCLE
BIKE
Wonderful bike images. i think I’d be safest on the last one. 😉
LikeLike
As jy kom kuier kry ons twee hunks wat ons op ‘n trip kan neem
LikeLike
These are great photos. I really like the shadows and simplicity of your last one. Thanks for playing.
LikeLike
Thank you Cee The shadows were just there ready for the photo!
LikeLike
Jippie!! Noe voel ek al amper tuis genoeg om my eie koffie te maak.
LikeLike
Uiteindelik! Het ook maar lank gevat vir n verandering. Die koffiemasjien staan reg!
LikeLike
Eendag wanneer ek groot is, gaan ek ook ‘n motorfiets hê.
(Eintlik is ‘n vriendin wat dieselfde jaar as ek gebore is, al groot genoeg om ‘n motorfiets te hê. Ek is grasgroen, maar dit is seker nie haar skuld dat ek op 12 vasgehak het nie).
LikeLike
Ek was of is steeds n groot motorfiets bewonderaar. My pa het egter gese. Meisiekinders ry nie motorfiets nie. Toe wou ek sommer tydrenne gaan ry. Ook maar stroomop gewees
LikeLike
Is die onderste een, ‘n planthouer?
LikeLike
Ja, maar dit is net groot genoeg vir die kleinste potjie wat mens kan kry. Vergelyk dit met die gehekelde kleedjie wat met no 8 gehekel is
LikeLike