We are really praying for rain here in New Zealand.
It is a bad drought at the moment.
The Hutt River is nearly running dry.
This morning dark clouds were starting at 7am
It is now 10:30 and there is a bit rain falling.
The weather report says “heavy rains expected”
To take part in the Challenges visit.:
https://sundaystills.wordpress.com/2015/03/01/sunday-stills-the-next-challenge-clouds-5/
http://skyley.blogspot.co.nz/2015/03/skywatch-friday-march-5-2015-edition.html
Voorheen al vir jou gesê hoe ek altyd na wolke kyk, en hulle afneem. Jy het gesê die wolke by julle is anders as hier….. sal vir jou moet kom kuier sodat ek kan sien hoe lyk ‘n poskaart se wolke. Hoop julle het intussen reën gekry!!! O ja, ek wou jou nog vra; waar kry jy tyd vir al die dinge waaraan jy deelneem?
LikeLike
Jy sal beslis jou rande moet spaar om te kom kyk. Die R is egter so min werd jy sal vir ewig nie genoeg he nie. Nie besef dis so erg toe ek nou die dag my SA rekening deurgekyk het. Ek kry mos v Sanlam R223 per maand. R105 is bankkoste so dis n R100 wat ek nie eers kan oordra na $ nie Gee my nie eers $1 nie. Dis pateties!
Wat die aktiwiteite betref- party dae is ek so moeg ek slaan sommer dinge oor om net tot verhaal te kom. Ek geniet dit in elke geval om my brein aan die gang te hou anders sak hy sommer weg in depressie en dis nie lekker nie. Ouderdom help natuurlik ook nie om alles wat mens wil doen te kan doen nie.
LikeLike
Toe vergeet ek: ons het regtig laas Donderdag harde bui reen gehad. Nie genoeg om als te red nie. Nou is daar nog strenger waterbeperkings. Net tuinslang wat jy mag vashou en sekere ure en dae in die week
LikeLike
Ja, alles te danke aan global warming!
LikeLike
Ooooo dis regtig baie droog hier en daar is waterbeperkings
LikeLike
Mooi wolke! Love dit. (Soms kan ek nie glo jy bly so ver vanaf my en Tina nie. Die blog bring mens so naby aanmekaar.)
LikeLiked by 1 person
Ek weet party dae nie of ek dit sou oorleef as daar nie internet was nie
LikeLike
Dis net so droog hier by ons. Ons reenseisoen is eers so bietjie later. Hoop dit reen daar by julle.
LikeLike
Hier is ook eintlik winterreen maar dit reen normaalweg darem so tussendeur in somer ook wat gladnie gebeur het met die warm weer wat ons gehad het nie.
LikeLike
Hul het later die oggend heel belowend gelyk. Goeie reenbui gewees maar dit was gou weer oor. Deel v Suid Eiland het oorstroom
LikeLike
Daardie wolkies lyk maar dun. Het die swaar reën toe gekom?
LikeLike
The changeable clouds always interesting to see and capture. Hope the rain will come soon to your place.
LikeLike
Yes they are always changing. We had just a short Hard down pour. South Island got a lot of stormy hard rain
LikeLike
THank you me too. 😀
LikeLike
BEautiful clouds, I hope soon the will bless you with rain.
LikeLike
Lovely clouds 🙂 We seldom get what we need when it comes to weather.
LikeLike
Very true. 😀
LikeLike
I love photos of skies – whether they be bright and near-cloudless or heavy with black, brooding rain clouds. The cloud formations you show in yours are wonderful, Scrapydo. 🙂
LikeLike
Thank you. I also love skies, clouds, blue, red, .dark , bright…….
LikeLiked by 1 person