Toe vang slim sy baas. Ek dog ek gaan solank my skryfwerk inskryf in my pos. Lekker liedjie en alles. Wat doen hierdie liewe vrou toe? Ek druk draft maar die hele pos is nêrens te vinde nie. Nou moet ek weer heel voor begin! Ai toggie. Sal my leer om nie eers dit in my dokumente te stoor en dan te gebruik nie.
Nou het ek sommer vergeet wat ek gesê het.
Seisoene is oppad maar sal dalk n bietjie laat wees!