Toeka-Tokkel 12 : Seisoene (vervolg)



SEISOENE  opvolg

Toe ek na my laaste fotos kyk om iets te plaas kom ek op my herfs foto af wat ek spesiaal Dinsdag 10 Maart geneem het om by my post te sit.

Aangesien die woorde wat ek geskryf het nie juis opduik nie plaas ek die foto van HERFS wat beslis oppad is. My Vriendin waar ek die fotos geneem het is ook Virginia(Interessant nê)

VIRGINIA CREEPER

The common name of Virginia Creeper was originally applied to the North American climber Parthenocissus quinquefolia. It was later also given to the closely related P. tricuspidata, which is a native of China and Japan. The Asian species is often seen growing over rocks in Chinese gardens, or alongside other vines such as wisteria. The Chinese consider this plant so vigorous that they call it ‘Mountain-climbing Tiger’.

Information from a very interesting site

http://www.burkesbackyard.com.au/fact-sheets/in-the-garden/flowering-plants-shrubs/virginia-creeper/

, , ,

8 responses to “Toeka-Tokkel 12 : Seisoene (vervolg)”

  1. In n week se tyd is die hele ranker oortrek met helde rooi blare en amper oornag val hul almal af. In somer is hy heerlik dig en groen.

    Like

    • Hierdie ranker verander sommer oornag na rooi en verloor netso vinnig sy blare as dit koud word

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: