HARP
Cee’s Black & White Photo Challenge: Music – People, instruments, sheet music, audio devices
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
Ek is mal oor harpmusiek en tog is dit ‘n instrument wat maar min bespeel word.
LikeLike
Dit is nogal wonderbaarlik hoeveel van die instrumente mens al van gehoor het en nog net op foto’s gesien het. Soos die harp in my geval. En ‘n tuba, franse horing, alt viool . . .
LikeLike
Gelukkig het ons nog musiekperiodes op skool gehad in hoërskool. Ons het ook geleentheid gehad om opvoerings by te woon en sodoende met die instrumente kennis gemaak
LikeLike
Hiervan hou ek baie
LikeLike
Ek is mal oor harp musiek!
LikeLike
Dis strelend en rustg. Soos kabbelende water
LikeLike
You are welcome! Thanks for hosting these wonderful challenges.
LikeLike
Harps are wonderful instruments. Great entry for this week. Thanks 🙂
LikeLike
Leave a Reply