FRESH: The Daily Post.: Photo Challenge
14 responses to “FRESH: The Daily Post.: Photo Challenge”
-
Behoorlik vars
LikeLike
-
Jinne, sommer lus nou vir vars groente.
LikeLike
-
Reg so, as dit vars is is dit heerlik ook
LikeLike
-
-
Ek gaan sommer nou vir my ‘n hele pot groente kook!Pragtige foto’s,wat mens lus maak.
LikeLike
-
Het nog mooi pampoen fotos geneem
LikeLike
-
Heerlik Ek hou veral van die pampoen
LikeLike
-
Daar is niks beter as vars groente uit ‘n tuin nie!
LikeLike
-
Beslis en hierdie is kraakvars
LikeLike
-
-
Kom die alles uit jou tuin Ineke? Dit lyk voorwaar heerlik vars en sommer baie lekker!
LikeLike
-
Hierdie was my oppas tuin gewees. Ek kon heerlik van alles gebruik die tyd wat ek daar gebly het. Moes ook water gee wat nogal nprobleem was in die hitte en droogte wat ons gehad het. Dis heerlik om slke vars produkte t e pluk. My seun het ook n groentetuin wat ek met hul deel.
-
-
Reblogged this on Ein einZelganger . ..
LikeLike