Ouma se reukwaterbotteltjie..vir Godiva


Voeg dit by Toeka Tokkel se Erfstuk/ke
Baie dankie daarvoor Perdebytjie!

Perdebytjie se nes

Hierdie botteltjie kom al ‘n lang pad….

My Nederlandse ouma het dit as jong vrou present gekry by my oupa.Ek het nooit die voorreg gehad om hierdie twee mense te leer ken nie.Hulle was maar altyd vir my Oupa en Ouma Holland…twee vae figure waarvan ons net vergeelde foto’s gehad het.

My pa was een van vyf kinders en Oupa was ‘n skeepsingenieur en selde tuis.Werkskaarste het my pa laat besluit om groener weivelde in Suid-Afrika te kom soek.Na ‘n skeepsvaart van twee weke,het hy in 1936 in Kaapstad voet aan wal gesit.Dit moes vreeslik gewees het vir sy ouers,want die wêreld was nie daardie tyd so klein soos vandag nie.Hy het nooit weer sy pa gesien nie en slegs eenkeer na vyf-en-twintig jaar vir sy ma gaan kuier..sy is kort daarna oorlede.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog het hulle ontsettend swaar gekry en my pa se oudste suster met haar man…

View original post 125 more words

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

4 thoughts on “Ouma se reukwaterbotteltjie..vir Godiva”

    1. He he, dis nou n gedoente! Gelukkig het dit darem net een keer hier gedruk. Dankie vir die interessante erfstuk vertelling. Hoop jy het n heerlike naweek. 🙂

      Like

      1. Wonder hoekom dit so maak? Ek het nogal n probleem as ek Tootsie se blog oopmaak en dan dit wil “link” na my pos. Moet maar iets met die oor en weer kontak wees.

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s