Millie Thom’s word of the week is  KAPOK.

Have a look what she said about the word

https://milliethom.wordpress.com/2015/04/12/word-of-the-week-wow-14/

I lived for many years in Potgietersrus

today Mokopane.

There are some Kapok Trees growing along the high way.


30 responses to “Kapokboom/Tree”

  1. Toortsie Avatar

    Die foto’s is regtig pragtig

    Liked by 1 person

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Baie dankie! Dis so mooi om die bome elke jaar te sien in hul volle glorie.

      Like

  2. Toortsie Avatar

    Potgietersrus?
    Het jy nie vir tannie Alet Ludik geken nie?

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Ja, sy was my seun se st ses onderwyseres en ook my oudering op n stadium!

      Like

      1. Toortsie Avatar

        Klein wêreld.

        Like

        1. scrapydotwo Avatar
          scrapydotwo

          Is sy familie as ek mag vra?

          Like

          1. Toortsie Avatar

            Sy woon nou in Aussieland. Ek het haar ontmoet deur ons familie daar.

            Liked by 1 person

            1. scrapydotwo Avatar
              scrapydotwo

              Nou toe nou, so ons is omtrent bure! Wêreld is klein!

              Like

  3. Marlize Avatar

    Sjoe, in ‘n oomblik vat jy my terug na Nassau straat 15 waar die kapok boom vir jare nie geblom het en toe skielik oornag die kapok begin uitstoot het nadat die blomme geval het. Hierdie reuse reuse boom… wat sy staan kom staan het in Amaryllis weg en vir ‘n seisoen die wit wol op die grond laat kapok het… ek het vergeet. Wanneer mens oor begin sluit jy soms die onthou so diep weg dat jy dink jy het gedroom, maar jy het nie, jy het werklik geleef, eens op ‘n tyd, sewe jare gelede, in ‘n ander land, ‘n ander Suid Land.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Ja, Dis netso. Ek het heelwat fotos en baie herinneringe wat ek redelik diep weggebêre het. Soms moet dit net opkom en uitkom. Is met my honde ook so. Skielik sien mens een en dan gaan die gedagtes ver terug. Dis ook maar lekker al was daar baie nie-lekker dinge.

      Like

  4. Kameel Avatar
    Kameel

    Dit is pragtig Scrapydo. Altyd gewonder wat is die boom se naam wat sulke pragtige pienk blomme dra.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Ja, aan einde as saadhuise oopbars peul die kapoksaade uit.

      Like

  5. Forestwoodfolkart Avatar

    They look a little like azaleas in bloom. Lovely.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Yes, a bit. They are much taller trees.

      Liked by 1 person

  6. anotherday2paradise Avatar

    Stunning flowers, and a whole tree full of them. 🙂

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      They are unbelievable beautiful when in bloom. 😀

      Liked by 1 person

  7. rondomtaliedraai Avatar

    Hulle is regtig mooi Ek wonder wat van my foto’s geword het . Ek het beslis baie verloor. Baie mooi Sus

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Ek het gelukkig al my beste fotos op n stick gesit. Nou kan ek net gebruik soos ek wil

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Ek het ook maar daar is tog weg wat ek daai tyd as oorbodig beskou het

        Liked by 1 person

  8. nowathome Avatar

    You foto’s is ongelooflik mooi!!

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Baie dankie, dis nog met my mik en druk geneem

      Like

  9. Spokie sny spoor Avatar

    Ongelooflik in pienk. Sulke mooi blomme.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Hul is beslis pragtig. Veral as die top van die boom in blomme is

      Like

      1. Spokie sny spoor Avatar

        Vandat jy die foto geplaas het, sien ek hierdie bome met blomme om my raak, elke dag oppad werk toe. Hul is pragtig.

        Like

        1. scrapydotwo Avatar
          scrapydotwo

          Oooo blom hul voor die winter? Ek kon nie onthou wanneer hul blom nie ek weet wel dit was nie so warm meer nie as hul blom. Hul is nou nie baie mooi bome nie maar as hul blom is dit asemrowend

          Like

  10. perdebytjie Avatar

    Dis pragtig, Scrapydo!

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Baie dankie, elke jaar is hul die eerste wat blom as mens die dorp inkom- dis nou as dit warmer word

      Liked by 1 person

  11. milliethom Avatar

    Oh, Scrapydo … Your photos are gorgeous! I love the pink flowers. The only pictures I could find for my post were trees with white flowers. The pink is so much more eye-catching. Thank you so much for linking to my post! ❤

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Thank you and you are welcome! They are so beautiful I had to share them

      Liked by 1 person

      1. milliethom Avatar

        I’m really glad you did!

        Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.