Five Photos, Five Stories : Dag 3 : Hartbeespoortdam


Rules of Five Photos, Five Stories Challenge require you to post a photo each day for five consecutive days and attach a story to the photo (It can be fiction or non-fiction, a poem or simply a short paragraph) and then nominate another blogger to carry on this challenge. Accepting the challenge is entirely up to the person nominated, it is not a command.

I would like to invite any one who reads this to join the Five Photos, Five Stories Challenge.

DAG 3:  Hartbeespoortdam

Vanaf 1960 tot 1980 het ek en my ouers nie ver van Hartebeespoortdam gebly nie. Ek is in 1972 nou wel Potties toe maar het steeds naweke en vakansies huis toe gegaan.

Ons het altyd van die Dampad gepraat as ons beduie het hoe om te ry. Die dam was so 40km van ons af en n heerlike plek om heen te gaan op n Sondagoggend.

Later jare is daar n kabelspoor gebou wat mens tot op die Magaliesberge neem. Mens kon dan eenkant die dam en omgewing sien en die anderkant was meer na Brits se kant.

Die foto is in 2010 geneem toe ek saam met sus T ‘Down Memory Lane’ gegaan het vir oulaas voordat ek permanet weg is.

Geneem van die brug op damwal en ingang deur die kort tonnel.

Damwal en tonnel Hartbeespoortdam
Damwal en tonnel Hartbeespoortdam

(Jammer vir die stuk moter in voorgrond. Foto is in die ry eneem)

# # #

Hartbeespoort Dam (also known as Harties) is an arch type dam situated in the North West Province of South Africa. It lies in avalley to the south of the Magaliesberg mountain range and north of the Witwatersberg mountain range, about 35 kilometers west of Pretoria. The name of the dam means “pass of the hartebeest” (a species of antelope) in Afrikaans. This “poort” in the Magaliesberg was ‘n popular spot for hunters, where they cornered and shot the hartebeest.[2] The dam was originally designed for irrigation, which is currently its primary use, as well as for domestic and industrial use.[3] The dam’s hazard potential has been ranked high[citation needed]. http://en.wikipedia.org/wiki/Hartbeespoort_Dam

# # #

Stukkie Interessante inligting oor die bou van die dam.

Die Hartbeespoortdam is geleë in die Krokodilrivier net suid van Brits en wes van Pretoria. Hier loop die rivier deur ‘n smal kloof tussen die Silkaatsnek en Kommandonek in die Magaliesberg. Die dam is in 1923 voltooi teen ‘n koste van 2 miljoen pond. Die wal is 59 m hoog en 150 m lank. Die dam het ‘n bakmaat van 195 050 miljoen m3. Wanneer die dam vol is beslaan die meer 1 883 ha.

Die dam voer ‘n kanaalstelsel van 547 km.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

4 thoughts on “Five Photos, Five Stories : Dag 3 : Hartbeespoortdam”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s