Rules of Five Photos, Five Stories Challenge require you to post a photo each day for five consecutive days and attach a story to the photo (It can be fiction or non-fiction, a poem or simply a short paragraph) and then nominate another blogger to carry on this challenge. Accepting the challenge is entirely up to the person nominated, it is not a command.
I would like to invite you all and feel free to join the Five Photos, Five Stories Challenge.
NEW ZEALAND
Upper Hutt my new home town
New Zealand is a country(island) which is known for earth quakes. People here are kind of used to the movement of the earth. The smaller shakes are nothing to them. To me it still is something I have to get used to! If I say: Did you feel that one? The answer usually is yes but….. I know the big ones are horrible. The year before last we had some big shocks. Makes you think how little we are. We, as humans, can do nothing to prevent it. Nature rules.
I have taken this photo of the place where the fault line goes.
It is in Totara Park, California drive.
For more on this visit and read the following link.
http://www.teara.govt.nz/en/photograph/4359/wellington-fault-near-totara-park-upper-hutt

If you pass this fault line signand walk to the Hutt River you will see this foot bridge that connects Totara Park with Brown Owl at the other side of the river.


This bridge is a walking distance from where I life now.
Beslis nie. Afgelope dae was daar juis nogal roering hier. Een wat naby was het ek nie gevoel nie omdat besig was om te ry!
LikeLike
Dankie maar nee dankie… ek hou van vastigheid onder my voete
LikeLike
Is op einde ook maar nie so erg nie. Kan netsowel n stormweer wees wat jou huis oorspoel of wegwaai.
LikeLiked by 1 person
Ja met die houthuise is dit ook erg
LikeLike
Dis hoekom dit hout huise is. Dis beweeglik sonder om inmekaar te val. My plek het n sement vloer en buite mure is bakstene. Dit kraak en kreun as daar beweging is. Nie kraak soos in breek nie, die geluid wat dit maak
LikeLiked by 1 person
Grillerig…
LikeLike
Ja en nee, mens raak gewoond
LikeLiked by 1 person
Ek neem nie vir Trompie kwalik nie; ek verkies ook dat my aarde moet stilstaan. Dis ‘n baie mooi land en mooi fotos.
LikeLike
Wat sal mens maak as dit mens se bestemming is! Die diere waarsku nogal dat daar iets besig is om te kom of te gebeur. Hetsy stormweer, aardbewing of “landslide”(woord ontgaan my nou) Did beslis n ander mooi as waaraan ek ook maar gewoond is
LikeLiked by 1 person
Mens raak seker alles gewoond van die plek wat jy “huis” noem
LikeLike
Hang baie van mens se ingesteldheid. As jy positief is en beste van omstandighee maak kan dit nie anders as jou eie plek/huis te word nie
LikeLiked by 1 person
Dis so mooi daar! Ek het ook ‘n aardbewing daar beleef! Was nogal aardig!
LikeLike
Dit is beslis heel anders as SA. Die aardbewings is maar n ding. Die ligtes is nog okay maar as alles begin beweeg end it voel n ewigheid, dan is dit nie meer n grap nie. Die werklike groot bewing het ek en Trompie in die gang gesit en regtig gebid dat dit moet ophou. Selfs Trompie was baie onrustig gewees
LikeLike
Glad nie ‘n lekker gevoel nie!!
LikeLike