Quilt month two: Poppy Quilt


On the first of April I started my 6 month quilt.

The first of May I received my second month block.

Month 2 material
Month 2 material

I had to cut out a square for the middle block

Middle square and strips
Middle square and strips
Middle square + strips
Middle square + strips

Now I have to wait till first of June to receive the third month’s instructions

and material.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

25 thoughts on “Quilt month two: Poppy Quilt”

    1. Jong ek weet nie van fluks nie, ek is baie lui gewees om rerig te begin. Het amper 2 jaar laas regtig iets gekwilt. Moet nou eers weer in die ding inkom.

      Liked by 1 person

      1. Ek dink ek sou daarvan gehou het….. nou het ek nie meer ‘n masjien nie, ook nie ‘n plek waar ek kan werk nie. Die voëlnes is te klein vir allerhande handewerk.

        Like

        1. Dis nou jammer van jou masjien en klein nessie! Dis nogal goeie afleiding en terapie as mens daaraan werk. Die uitsorteer en uitleg van lappies is die grootste ding. Die vaswerk gaan eintlik vinnig. Mens doen “string piecing” dit maak dit vinnig om klomp gelyk te doen. Wat doen jou vir terapie?

          Like

          1. Het scrapbook gedoen (in die groothuis se kantoor) totdat dit ook te veel geword het vir my dronkkop. Die probleem is konsentrasie, en my oë wat dinge dubbel sien. Omdat ek so vreeslik moet konsentreer raak my kop vining oormoeg. Dit begin my werklik vang dat ek nie met my hande iets skep nie. Fotografie is natuurlik my groot liefde…. maar net vanoggend wou ek vir my dogter die varkore by die trappe afneem (sommer op my foontjie) en glo my by die tyd dat ek drie fotos geneem het was ek so dronk dat ek eers moes kom sit om weer rigting te kry. Met my man by die huis hou kosmakery, en “something for the old man’s tea,” my besig, en dan lees ek baie. Maar ek verlang soooooooo om weer te kan skep.

            Like

              1. Baie erg scrapy. Dit is my skip op die see sonder wind om die seile aan te dryf. Daar is ‘n geestelike storie hier…. ‘n dinge tussen my en God. Min mense dink ek sal dit verstaan as ek die storie moet vertel.

                Like

                1. Ai dis nou nie so goed nie maar tog het daar Redding gekom. Ek lei maar af uit jou skrywes dat jy deur donker diep waters al gegaan het. Tog as mens daaraan dink is dit wonderlik om te besef daar is tog n mate van rus en vrede wat oor jou gekom het al kan jy nie doen wat alles in jou is nie. Sou so graag met jou wou sit en luister na al jou paaie wat jy al geloop het. Ek kan self getuig dat as my geloof nie daar was nie sou ek beslis nie gekom het waar ek nou is nie.

                  Liked by 1 person

                  1. Sou nooit tot hier gekom het was dit nie vir die krag van God se Gees nie. Weet dat die Here vir my veg….. maar moet erken, ek is moeg. Die Here loop ‘n wonderlike geestelike pad met my…. maar nie ‘n maklike een nie.

                    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s