Quilt month two: Poppy Quilt


On the first of April I started my 6 month quilt.

The first of May I received my second month block.

Month 2 material
Month 2 material

I had to cut out a square for the middle block

Middle square and strips
Middle square and strips
Middle square + strips
Middle square + strips

Now I have to wait till first of June to receive the third month’s instructions

and material.


25 responses to “Quilt month two: Poppy Quilt”

  1. anotherday2paradise Avatar

    Your quilt is going to be so magnificent! Love the red poppies. 🙂

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Thanks, the poppies are to remember Anzac day and 100 years after World war I 🙂

      Liked by 1 person

      1. anotherday2paradise Avatar

        That’s wonderful.

        Liked by 1 person

  2. gobagese1 Avatar

    I am new with making quilts. Just putting it all together is the tricky part.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Yes, but it is worth it! Thanks for the visit!

      Like

  3. rondomtaliedraai Avatar

    Oooo dit gaan baie mooi wees

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Ek dink ook so! 🙂

      Liked by 1 person

  4. Xena Phoenix Avatar

    Dit lyk na vreeslik baie werk. Sterkte.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Dis nie verniet een blok per maand nie! Alhoewel n mens vier van dieselfde blok moet maak.

      Like

  5. Kameel Avatar
    Kameel

    Dit is baie, baie mooi, en jy is ‘n flukse, flukse vrou.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Jong ek weet nie van fluks nie, ek is baie lui gewees om rerig te begin. Het amper 2 jaar laas regtig iets gekwilt. Moet nou eers weer in die ding inkom.

      Liked by 1 person

      1. Kameel Avatar
        Kameel

        Ek dink ek sou daarvan gehou het….. nou het ek nie meer ‘n masjien nie, ook nie ‘n plek waar ek kan werk nie. Die voëlnes is te klein vir allerhande handewerk.

        Like

        1. scrapydotwo Avatar
          scrapydotwo

          Dis nou jammer van jou masjien en klein nessie! Dis nogal goeie afleiding en terapie as mens daaraan werk. Die uitsorteer en uitleg van lappies is die grootste ding. Die vaswerk gaan eintlik vinnig. Mens doen “string piecing” dit maak dit vinnig om klomp gelyk te doen. Wat doen jou vir terapie?

          Like

          1. Kameel Avatar
            Kameel

            Het scrapbook gedoen (in die groothuis se kantoor) totdat dit ook te veel geword het vir my dronkkop. Die probleem is konsentrasie, en my oë wat dinge dubbel sien. Omdat ek so vreeslik moet konsentreer raak my kop vining oormoeg. Dit begin my werklik vang dat ek nie met my hande iets skep nie. Fotografie is natuurlik my groot liefde…. maar net vanoggend wou ek vir my dogter die varkore by die trappe afneem (sommer op my foontjie) en glo my by die tyd dat ek drie fotos geneem het was ek so dronk dat ek eers moes kom sit om weer rigting te kry. Met my man by die huis hou kosmakery, en “something for the old man’s tea,” my besig, en dan lees ek baie. Maar ek verlang soooooooo om weer te kan skep.

            Like

            1. scrapydotwo Avatar
              scrapydotwo

              Dit moet seker erg wees om so “ingehok” te moet wees as mens kreatief van geaardheid is.

              Like

              1. Kameel Avatar
                Kameel

                Baie erg scrapy. Dit is my skip op die see sonder wind om die seile aan te dryf. Daar is ‘n geestelike storie hier…. ‘n dinge tussen my en God. Min mense dink ek sal dit verstaan as ek die storie moet vertel.

                Like

                1. scrapydotwo Avatar
                  scrapydotwo

                  Ai dis nou nie so goed nie maar tog het daar Redding gekom. Ek lei maar af uit jou skrywes dat jy deur donker diep waters al gegaan het. Tog as mens daaraan dink is dit wonderlik om te besef daar is tog n mate van rus en vrede wat oor jou gekom het al kan jy nie doen wat alles in jou is nie. Sou so graag met jou wou sit en luister na al jou paaie wat jy al geloop het. Ek kan self getuig dat as my geloof nie daar was nie sou ek beslis nie gekom het waar ek nou is nie.

                  Liked by 1 person

                  1. Kameel Avatar
                    Kameel

                    Sou nooit tot hier gekom het was dit nie vir die krag van God se Gees nie. Weet dat die Here vir my veg….. maar moet erken, ek is moeg. Die Here loop ‘n wonderlike geestelike pad met my…. maar nie ‘n maklike een nie.

                    Liked by 1 person

                    1. scrapydotwo Avatar
                      scrapydotwo

                      Pragtig hoor! Sterkte verder op jou pad!

                      Like

  6. Olga Avatar

    Wow, that’s going to be absolutely beautiful.

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Yes, I think it’s going to be very special too

      Like

  7. perdebytjie Avatar

    Oe,dit gaan mooi lyk!

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Beslis, ek het n voorbeeld gesien van een wat klaar is.

      Liked by 1 person

  8. nowathome Avatar

    Dis die mooiste materiaal! Lyk pragtig!

    Like

    1. scrapydotwo Avatar
      scrapydotwo

      Dis beslis iets besonders. I herdenking v 100 jaar na 1st wêreldoorlog

      Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.