You can attack this challenge in one of two ways: share an image that contains all the colors of the rainbow (or an actual rainbow)…

Red. Orange. Yellow. Green. Blue. Indigo. Violet.

Rainbow, Petone NZ
Rainbow, Petone NZ

For more information visit:

https://dailypost.wordpress.com/dp_photo_challenge/roy-g-biv/

Advertisement

24 responses to “ROY G BIV: The daily Post. Photo Challenge.”

  1. nowathome Avatar

    pragtige reenboog!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
      scrapydo2.wordpress.com

      Dankie!

      Like

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Pragtige reënboog

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
      scrapydo2.wordpress.com

      Dankie, reënboë is nogal mooi helder en gereeld hier

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Hier is dit maar flou

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
          scrapydo2.wordpress.com

          Hang maar af van die nattigheid. As daar nie reën is nie kan daar nie reënboog wees nie.
          Winter het nou behoorlik toegeslaan hier. Aande en nagte in minus en dan tot so miskien by tien as daar n sonnetjie is

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Sjoe sterkte … het jy darem ‘n verwarmer?

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
              scrapydo2.wordpress.com

              Het n heatpump maar die ruimte is so oop dit vreet krag! Gebruik maar ekstra baadjie en kombers!

              Liked by 1 person

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Ja ek ook en mens word siek van ‘n verwarmer

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
                  scrapydo2.wordpress.com

                  Netso!

                  Liked by 1 person

                  1. rondomtaliedraai Avatar

                    My rekenaat het ‘n skeet gehad daarom antwoord ek nou eers

                    Like

                    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
                      scrapydo2.wordpress.com

                      Is skeet nou verby?

                      Liked by 1 person

                    2. rondomtaliedraai Avatar

                      Ja ek het ‘n nuwe Outlook. Dit sal beter gaan

                      Liked by 1 person

  3. colonialist Avatar

    A striking backdrop to that rainbow.
    For some reason, the right-hand arch is often stronger here in S.A. Was the other side of equal intensity, or is it some hemisphere thing?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
      scrapydo2.wordpress.com

      Thanks, the island in the back is a reserve which one can visit and do some walking and bird watching on! Both sides were strong . I think it depends on where you are standing. When there is a rainbow here where I live it is usually the left side that is stronger. It is the side where the hills are? I am also in Southern hemisphere. Interesting now that you mention it!

      Like

  4. de Wets Wild Avatar

    Pragtig kleurvolle versameling Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
      scrapydo2.wordpress.com

      Baie dankie. Jou reënboog wat so dubbeld is is darem maar pragtig!

      Liked by 1 person

      1. de Wets Wild Avatar

        Baie dankie Ineke! Dit help om op die regte tyd op die regte plek te wees.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
          scrapydo2.wordpress.com

          Stem volkome saam. As jy nie uitgaan nie kan jy nie die wonders van die natuur belewe nie. Daar is altyd iets moois hoe klein of hoe groot ook al.

          Liked by 1 person

          1. de Wets Wild Avatar

            Snaaks dat jy dit juis nou noem Ineke! Ek is op hierdie oomblik besig om een van ons volgende blogposts saam te stel, oor n unieke klein slangetjie wat ons onlangs vir die eerste keer by St. Lucia raakgeloop het!

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
              scrapydo2.wordpress.com

              Sjoe, klink interessant. Wys jou net! Die voëllewe hier is nogal baie. Meeste mense sê hul het nog nooit van die soorte gesien nie. Hul kom net nie betyds buite om dit waar te neem nie. Saans is daar bv n uil wat roep”morpork”(hy word ook so genoem)Ek hoor hom gereeld as ek uitgaan met Trompie. Daar is ook n inheemse duif wat ek elke dag vroegdag sien. Dis n ouerpaar. Hul het in die 5 jaar nog net eenkeer kleintjies grootgemaak. Ai dis heerlik om die dinge te beleef

              Liked by 1 person

              1. de Wets Wild Avatar

                Hoekom ek nie kan laat slaap nie; ek is bang ek mis sulke spesiale dinge daarbuite!

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
                  scrapydo2.wordpress.com

                  Presies hier ook. Ek hoef nie meer vroeg op te staan nie en tog kan ek net nie bly lê as dit lig word nie! Die oggendstond het goud in die mond!
                  Geneiet vadersdag en ook die langste nag vannag

                  Liked by 1 person

                  1. de Wets Wild Avatar

                    Baie dankie Ineke!

                    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: