Lewies Mymer van
https://pasella2013pasella.wordpress.com/in-n-staat-van-emeritaat/
het my genomineer om deel te neem aan 3 Dae, 3 Aanhalings. Baie dankie vir die voorreg om deel te neem. Ek gaan nie soos vuurklip sê ek neem nie deel aan kettingbriewe nie. Dis beslis nie n kettingbrief nie. Dis net n lekker manier om ander mense te leer ken en te ontmoet! Hoekom blog jy anders.
Dit werk so:
1. Bedank die persoon wat jou genomineer het.
2. Pos n aanhaling elke dag vir drie dae.
3. Nomineer elke dag 3 persone om ook deel te hê aan die pret.
4. Dis nie verpligtend om deel te neem nie!
Die volgende aanhaling het ek by:
http://www.andiquote.co.za/outeurs/Paul_Kruger.html
Hetzij wij overwinnen, hetzij wij sterven: de Vrijheid zal in Afrika rijzen als de zon uit de morgenwolken, als de vrijheid rees in de Vereenigde Staten van Noord-Amerika. Dan zal het zijn van Zamnezi tot aan Simonsbaai: Afrika voor den Afrikaner.
~ Paul Kruger
– na die boere se oorwinning by Majuba, 16 Februarie 1881
Die volgende persone word genomineer:
13 responses to “3 Dae, 3 aanhalings: Dag 1 Paul Kruger”
Wonder wat oom Paul vandag van ons land sou se?
LikeLike
Ek dink hy sou beslis oorlog verklaar het!
LikeLike
Mooi een… nou moet ek net weer vir Lewies oproep dan hou ons aan en aan
LikeLike
Ook maar goed so! Is lekker om dit te doen. Moet nou net dag 2 sn uitwerk.
LikeLiked by 1 person
Mens het heelwat om van te kies
LikeLike
Probleem is as ek begin lees hou ek nie op nie en kan dan nie kies nie
LikeLiked by 1 person
Ja maar ek skip so baie dat ek dit moet oor doen
LikeLike
Ai toggie, stop skipping en vat n blaaskans en doen net!
LikeLiked by 1 person
dis ‘n brein disfunksie!
LikeLiked by 1 person
Ek is bevrees Oom Paul draai vandag in sy graf om oor al die veranderinge in SA.
LikeLike
Ek dink hy is nou al so moeg om daar op die plein te staan en kyk hoe alles vernietig word!
LikeLiked by 1 person
Dis nou ‘n aanhaling van formaat , ‘n profesie met’n onverwagse uitkoms!
LikeLike
Jip, en die stryd is steeds aan die gang sonder dat oom Paul besef het hoe waar hierdie woorde is(kan wees)
LikeLiked by 1 person