DAG 2
3 Dae, 3 Aanhalings
JAN SPIES
gedagtes dra nie broeke nie
want dié een sou ek vat
aan sy broek se gat
en uitsmyt by die deur
~ Jan Spies
– Gedagtes dra nie broeke nie, Voetvolk, 1975
http://www.andiquote.co.za/outeurs/Jan_Spies.html
Lewies Mymer van
https://pasella2013pasella.wordpress.com het my genomineer om deel te neem. Dankie vir die nominasie Lewies.
Hoe dit werk:
1. Bedank die persoon wat jou genomineer het.
2. Pos n aanhaling per dag vir drie dae.
3. Nomineer 3 persone om deel te neem.
Dis nie verpligtend om deel te neem. Dis regtig net vir die lekker om aanhalings te gebruik en om vriendskappe op te bou.
Ek nomineer die volgende drie:
14 responses to “3 Dae, 3 aanhalings: Dag 2 : Jan Spies”
Daar bly nie baie mense oor omte nomineer nie
LikeLike
Ek het nog n hele paar. Hul moet maar oorstaan vir n ander keer
LikeLiked by 1 person
Ek het boeke vol
LikeLike
Die aanhalings of persone om te nomineer? (ha ha)
LikeLiked by 1 person
Nee die persone is almal nou geneem
LikeLike
Moet ek nog vir jou stuur?
LikeLiked by 1 person
Nee wat ek sal dit doen sonder om te nomineer
LikeLiked by 1 person
Boere- Afrikaans!
LikeLiked by 1 person
Beslis ja! Het hom altyd geniet.
LikeLike
Baie dankie vir die nominasie, Ineke!
LikeLike
Plesier!
LikeLike
Jan Spies was so ‘n legende!
LikeLike
Ek was mal oor hom met sy raak sê-goed
LikeLiked by 1 person
Ek ook!
LikeLiked by 1 person