DAG 2

3 Dae, 3 Aanhalings

Image result for Jan Spies

JAN SPIES

gedagtes dra nie broeke nie
want dié een sou ek vat
aan sy broek se gat
en uitsmyt by die deur

~ Jan Spies

– Gedagtes dra nie broeke nie, Voetvolk, 1975

http://www.andiquote.co.za/outeurs/Jan_Spies.html

Lewies Mymer  van

https://pasella2013pasella.wordpress.com   het my genomineer om deel te neem. Dankie vir die nominasie Lewies.

Hoe dit werk:

1. Bedank die persoon wat jou genomineer het.

2. Pos n aanhaling per dag vir drie dae.

3. Nomineer 3 persone om deel te neem.

Dis nie verpligtend om deel te neem. Dis regtig net vir die lekker om aanhalings te gebruik en om vriendskappe op te bou.

Ek nomineer die volgende drie:

De Wets Wild

The Rider

Woorde


14 responses to “3 Dae, 3 aanhalings: Dag 2 : Jan Spies”

  1. rondomtaliedraai Avatar

    Daar bly nie baie mense oor omte nomineer nie

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
      scrapydo2.wordpress.com

      Ek het nog n hele paar. Hul moet maar oorstaan vir n ander keer

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Ek het boeke vol

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
          scrapydo2.wordpress.com

          Die aanhalings of persone om te nomineer? (ha ha)

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Nee die persone is almal nou geneem

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
              scrapydo2.wordpress.com

              Moet ek nog vir jou stuur?

              Liked by 1 person

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Nee wat ek sal dit doen sonder om te nomineer

                Liked by 1 person

  2. Lewies Mymer Avatar

    Boere- Afrikaans!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
      scrapydo2.wordpress.com

      Beslis ja! Het hom altyd geniet.

      Like

  3. de Wets Wild Avatar

    Baie dankie vir die nominasie, Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
      scrapydo2.wordpress.com

      Plesier!

      Like

  4. nowathome Avatar

    Jan Spies was so ‘n legende!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar
      scrapydo2.wordpress.com

      Ek was mal oor hom met sy raak sê-goed

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.