3 Dae, 3 Aanhalings : Dag 3 Jon Kabat-Zinn


Die derde dag se aanhaling het sommer so in die verbygaan gekom.

Ek het n werkswinkel bygewoon oor

Gesondheid en welsyn.

Hoe weet jy dat jy stress?

Hoe hanteer jy stress?

Hoekom is die negatief altyd die beginpunt?

Veg jy of vlug jy?

JY KAN NIE DIE GOLWE STOP NIE
JY KAN WEL LEER OM TE SWEM…

Jon Kabat-Zinn

Ek moet net die volgende ook gee:

Perhaps we just need little reminders from time to time that we are already dignified, deserving, worthy. Sometimes we don’t feel that way because of the wounds and the scars we carry from the past or because of the uncertainty of the future. It is doubtful that we came to feel undeserving on our own. We were helped to feel unworthy. We were taught it in a thousand ways when we were little, and we learned our lessons well.”
Jon Kabat-Zinn

http://www.goodreads.com/author/quotes/8750.Jon_Kabat_Zinn

Ek wil graag die volgende drie nomineer om  drie dae drie aanhalings te doen:

Blafwoef

Coetzeeblog

Marlene Jordaan – Murphy Se Wet

10 responses to “3 Dae, 3 Aanhalings : Dag 3 Jon Kabat-Zinn”

  1. Ja en mens moet dit toepas ook!

    Like

  2. Mooi gestel. Mens moenie tevrede wees om ‘n slaaf van slegte omstandighede te wees nie.

    Like

    1. Beslis! Dis egter nie maklik nie.

      Like

  3. Ja mens moet leer swem vir jou eie behoud!

    Like

    1. Netso en dan wil die golwe jou nog saamsleep ook.

      Like

  4. Leer swem en kop bo water hou…

    jip

    Like

    1. Nes jou kop amper bo is kom die volgende golf en tik jou om!

      Like

      1. Aanhoudende reelmaat

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: