Quilt piece/ month 5


Quilt in the making.

After this block only one left to finish the quilt next month!

I had to cut 20 squares.

Looking forward toe next month!


12 responses to “Quilt piece/ month 5”

  1. Kameel Avatar
    Kameel

    Aha, gedog ek sal van hieraf by jou volgende blog kan inkom…. maar sien nie ‘n next nie 😦 Kan glad nie jou volgende twee blogs oopmaak nie….. net die foto kom op maar geen geskryf nie. Ek is juis so nuuskierig wat jy rondom pantoffels te sê het 😦 Wys jou nou nê!!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Wonder wat aangaan dat jy nie kan inkom nie. Is ek nou so n kluisenaar dat ek nie die deur wil oopmaak nie. Ek weet wel dat Perdebytjie wel ingekom het gister!

      Liked by 1 person

  2. de Wets Wild Avatar

    Dis harde werk, maar jou beloning groot, ne Ineke?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit is, maar dis lekker. Het al n hele klomp gemaak en elke een is spesiaal.

      Liked by 1 person

  3. giffmacshane Avatar

    What beautiful fabric! I can’t wait to see the finished product.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      I can’t wait myself. I’m going to start putting it together already!

      Like

  4. rondomtaliedraai Avatar

    Ooooo dit lyk nou weer soos ek dit kan onthou

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis die meer na buitekant blokke

      Liked by 1 person

  5. nowathome Avatar

    Dit gaan so mooi lyk!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek dink ook so. Gaan sommer die maand die middelste deel klaar maak sodat net die buitenste omranding gedoen hoef te word.

      Like

  6. perdebytjie Avatar

    Oe,dit lyk al pragtig!Jy is darem kunstig en fluks hoor!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie jong. Ek kan nie wag om dit alles inmekaar te sit nie(te werk nie)

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: