Wordless Wednesday: 2015 my first mini daffodiles


IMG_0866

IMG_0867

10 responses to “Wordless Wednesday: 2015 my first mini daffodiles”

    1. Dankie, so bly gewees om hul te sien.

      Liked by 1 person

  1. Die tweede is ‘n pragtige foto

    Like

    1. Dankie. Het dit gister namiddag vinnig geneem. Dit was rerig al sterk skemer. Dis n wonder dat hul nie te sleg uitgekom het nie. Dis baie reënerig en bewolk

      Liked by 1 person

      1. Soms maak dit die mooiste foto’s

        Like

  2. So pragtig! Dit laat my altyd aan my ma dink, sy was so lief om dit te plant! 🙂

    Like

    1. Ja, dis eintlik my no een blom. Die bolle bly hier sommer in die grond gedurende die somer. Ek sien daar is sommer dubbel soveel as verlede jaar wat besig is om uit te kom. Myne is altyd n bietjie later as die meeste ander mense sn

      Like

    1. Dit is. Ek was verbaas om hul nou al oop te sien.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: