Feel like Spring? Some spring flowers


I am just in the mood for sharing some

Spring photos.

Flowers give the the most feeling of spring.

I took these photos just now!

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

18 thoughts on “Feel like Spring? Some spring flowers”

    1. Dankie, die orgidee is a spesie dis hoekom dit so groen is en sy blare so smal is. Trompie is okay, daar is net n swelsel aan die een eindpunt van die litteken. Veearts sê daar is vloeistof onder vel en ek moet maar so 2 weke kans gee en dan moet hul weer kyk wat aangaan as dit nie opgelos het nie. Hy is weer sy ou self! Stoute kabouter as hy kans kry.

      Liked by 1 person

    1. Jy moenie nog praat nie. Hier is dit rerig nog ysig koud met sneeu wat nog in Suid Eiland val. Selfs hier op ons heuwel het dit nog die week een aand gesneeu. Bloeisels het nie n saak met koue nie. Hul blom lustig voort. Hoop nie die vrugte word te veel ge-affekteer nie.

      Liked by 1 person

          1. Sterkte Ineke – hou jou maar warm aangetrek! (En hou die koue daar by julle asseblief, ek en Joubert geniet dit vreeslik om weer kaalvoet en kortbroek te kan rondloop 😉 )

            Like

            1. Dis te lekker om weer warm te kry. Ek sal bietjie die agterdeur hier toe maak sodat die koue kan terugtrek Suidpool toe. Lyk of vandag n heerilke dag gaan wees. Geen wolk of wind vroegoggend. Voorspelling is 14grade wat darem beter is as 7 of 8 grade gedurende die dag. Geniet dit terwyl dit nog nie oorverhit nie!

              Liked by 1 person

              1. Ek vat baie eerder die hitte as die koue Ineke! Ek is bly as dinge daar by jou ook darem begin opwarm, as mens 14C warm kan noem! Dit verbaas my dat die lente blomme as so mooi is daar ten spyte van die snerpende koue!?

                Like

                1. Die plante weet dis tyd om te blom hul weet egter nie dat die koue ook kan knou nie. Baie skape het al gelam en hierdie koue is nie n goeie ding vir die jong lammejies nie. Hier word hul mos maar aan die natuur oorgelaat. Geen kraal of skuiling vir die diere nie. Ontstel my party dae as ek dit so sien. Selfde met hul beeste ook. Hul moet maar sien en kom klaar.

                  Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s