Feel like Spring? Some spring flowers


I am just in the mood for sharing some

Spring photos.

Flowers give the the most feeling of spring.

I took these photos just now!


18 responses to “Feel like Spring? Some spring flowers”

  1. Leya Avatar

    Ah, spring is upon you! And I guess your friend is thrilled as well! Trompie looks great.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes, Trompie feels and acts like a spring dog!

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Mooi foto’s Sus!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie vars uit die oggend tuin

      Liked by 1 person

  3. spokiesnyspoor Avatar

    Sjoe – pragtige blomme. Hou van die orgideë. Hier in SA is dit al warm en sonnig.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, hier is die wind veral nog ysig koud omdat dit nog steeds wil sneeu. Son is gelukkig al warmer as hy die kans kry om uit te kom.

      Like

  4. bosveldnimf Avatar

    Baie mooi!! So veel as wat ek van winter hou, so bly is ek vir lente!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, ek smag ook meestal aan einde van winter na n bietjie kleur en warmte.

      Like

  5. perdebytjie Avatar

    Dis pragtig,veral die orgidee en Trompie.Is alles wel met hom?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, die orgidee is a spesie dis hoekom dit so groen is en sy blare so smal is. Trompie is okay, daar is net n swelsel aan die een eindpunt van die litteken. Veearts sê daar is vloeistof onder vel en ek moet maar so 2 weke kans gee en dan moet hul weer kyk wat aangaan as dit nie opgelos het nie. Hy is weer sy ou self! Stoute kabouter as hy kans kry.

      Liked by 1 person

  6. de Wets Wild Avatar

    Is jy ook so bly soos ons dat die lente uiteindelik weer terug is Ineke? Jou blomfotos os so pragtig soos altyd!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jy moenie nog praat nie. Hier is dit rerig nog ysig koud met sneeu wat nog in Suid Eiland val. Selfs hier op ons heuwel het dit nog die week een aand gesneeu. Bloeisels het nie n saak met koue nie. Hul blom lustig voort. Hoop nie die vrugte word te veel ge-affekteer nie.

      Liked by 1 person

      1. de Wets Wild Avatar

        Dan is ons julle voor met die lekker weer, gister het Pretoria 30C gehaal!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Nee griet die koue kom nog weer julle kant toe! Dit het gisteraand op ons heuwels weer gesneeu dis nou hoogte 500meter en hoër! Vanoggend het ons Spring Festival en dis ysig koud en reenerig! Elke jaar se ding as dit die Festival is.

          Liked by 1 person

          1. de Wets Wild Avatar

            Sterkte Ineke – hou jou maar warm aangetrek! (En hou die koue daar by julle asseblief, ek en Joubert geniet dit vreeslik om weer kaalvoet en kortbroek te kan rondloop 😉 )

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Dis te lekker om weer warm te kry. Ek sal bietjie die agterdeur hier toe maak sodat die koue kan terugtrek Suidpool toe. Lyk of vandag n heerilke dag gaan wees. Geen wolk of wind vroegoggend. Voorspelling is 14grade wat darem beter is as 7 of 8 grade gedurende die dag. Geniet dit terwyl dit nog nie oorverhit nie!

              Liked by 1 person

              1. de Wets Wild Avatar

                Ek vat baie eerder die hitte as die koue Ineke! Ek is bly as dinge daar by jou ook darem begin opwarm, as mens 14C warm kan noem! Dit verbaas my dat die lente blomme as so mooi is daar ten spyte van die snerpende koue!?

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Die plante weet dis tyd om te blom hul weet egter nie dat die koue ook kan knou nie. Baie skape het al gelam en hierdie koue is nie n goeie ding vir die jong lammejies nie. Hier word hul mos maar aan die natuur oorgelaat. Geen kraal of skuiling vir die diere nie. Ontstel my party dae as ek dit so sien. Selfde met hul beeste ook. Hul moet maar sien en kom klaar.

                  Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.