Monochromatic : The Daily Post. Photo Challenge


Interested in joining in the fun? Visit:

https://dailypost.wordpress.com/dp_photo_challenge/monochromatic/

PUMPKINS 

in a row

B&W pumpkins
B&W pumpkins

13 responses to “Monochromatic : The Daily Post. Photo Challenge”

  1. Sal mooi by my foto opdrag pas.

    Like

    1. Nou ja daar het jy n idee om te doen. Kry pampoene voordat hul dit opsny en neem n paar fotos.

      Liked by 1 person

      1. Neeeeee ons gebruik nie so baie nie Ons is seker so in die dertig inwoners nou en daar is ‘n groot gebrek aan bêreplek!

        Like

        1. Ha ha, daar is dalk iets anders wat in n ry gerangskik kan word.

          Liked by 1 person

          1. Ja ek sal maar kyk Die ding is dat mens dit al gedoen het en dan is mens se idees minder

            Like

            1. Nee wat mens kyk maar net weer verder. Daar is tog altyd iets nuuts! Sterkte maar met idees.

              Liked by 1 person

  2. Dis ‘n besondere foto!

    Like

    1. Die gekleurde foto is ook iets anders want die pampoene het verskillende kleure.

      Liked by 1 person

        1. Kan dit dalk op Wordless Wednesday sit!

          Liked by 1 person

  3. Mmmm – die pampoene lyk mooi in B&W

    Like

    1. Dankie, sommer bietjie gespeel met S&W

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: