I have been playing with the idea of
publishing my short
Flash Fiction stories in an ebook.
I am working on it to publish it at the end of September.
How do you like my cover page?
Any suggestions?
My site is all about my travels around the world and in Australia, plus daily life photos!
Sits down with The Two Doctors and .....
Mainly through the lens of a Nikon
Myriad memories frozen in time
Ramblings of a retiree in France
Skryf en kuier, pure lekkerte!
Don't believe the hype.
Stap saam en beleef die reis... kom deel saam in ons herhinderinge.
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
Ouerskap is nie 'n kompetisie nie. - Alyssa Loftus
Delighting in Our World
Childrens Books, Fiction and Journalist
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
Books to touch and tickle your heart
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
photography, poetry
Children's Author
the networking e-zine for children's writers & illustrators
The Hub for Just Kids' Lit
Adventures and Postcards from the road
The world is best viewed through the ears of a horse.
Focus Hocus Pocus
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
Photos of my world and other stuff I hope you will enjoy too. Photos taken with Canon PowershotSX70HS Photos can be purchased.
An insight to a heart mind and soul.
Gedagtes - Stories - Resepte
Preparation for & Walking the Camino de Santiago
Afrikaanse Navorser, Opvoedkundige & Blogger
My Journey Towards Retirement by the Sea
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Flikvlakke deur die woestyn
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
Griffelbord vir gedagtes en dinge
Lewenspaaie.
"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Lesse geleer, en stories uit my lewensreis
Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel
Waar die hart van vol is …
about the little things in life
Sharing writing tips, information, and advice.
Bookshop, online bookseller, NZ authors
My vreugdes en frustrasies
Author, Professional Photographer, Lover of Coffee
This WordPress.com site is the bee's knees
Bringing history to life
Want die lewe ruik nie na laventel nie
Ietsie van alles
Hope all is going well with your ebook! You must have a lot of stories by now, so can see why you’d want to get them all together. Well done.
LikeLike
Thank you, it takes a lot of effort to finish it off myself, but slowly I’m getting there.
LikeLiked by 1 person
I hope it works out well for you. You must have a lot of stories, so are you putting them all into the book? And have you included illustrations as well? It must be exciting for you t be almost finished!
LikeLike
I only included the writing. It is a different way to use pictures and photos. I want to do one also in Afrikaans using my photos and my photo course examples . As you know yourself, the last hurdle is usually the highest one.
LikeLike
Baie, baie geluk Ineke en alles van die beste vorentoe. Ek is mal oor die voorblad. Die dierbaarste gesiggie ooit! 😀
LikeLike
Baie dankie, nog die laaste bietjie skaaf dan is dit gedoen. Die foto is n klein ou meerminnetjie wat ek afgeneem het!
LikeLiked by 1 person
Oh congrats!!!! That is truly wonderful!!!! Happy weekend to you….
LikeLike
Thank you! Glad to see you again!
LikeLiked by 1 person
Ek hou van die voorblad 🙂
Jy het voorwaar deursettingsvermoë. Sterkte vir pad vorentoe!!!
LikeLike
Baie dankie. Dis vir my weer heeltemaal iets anders as waaraan ek gewoond is. Het baie inligting en navorsing moes doen om dit sover te kry!
LikeLike
Ek hou hiervan!
LikeLike
Bly jy hou daarvan. My oorspronklike voorblad wou nie aflaai nie toe het ek gou een geprakseer d m v Picassa
LikeLiked by 1 person
Sien uit na die finale prodik. Hou ons op hoogte.
LikeLike
Sal beslis op hoogte hou. Amper daar!
LikeLike
Hiert jou katvisw! Dis al te oulik.
LikeLike
Dankie. Baie stampe en stote en op einde sal ek hom wen!
LikeLiked by 1 person
Baie geluk!
LikeLiked by 1 person
Dis fantasties!! Baie geluk en sterkte!
LikeLike
Dankie! Daar is baie groeipyne maar ek hoop om dit te oorkom.
LikeLiked by 1 person
Jy sal!!
LikeLike
Dankie, ek het die nawek amper opgegee. Gelukkig het ek toe weer nuwe inligting gekry om verder te kan gaan
LikeLike
Ek hou van die boek se voorkantprent. Dit trek dadelik aandag. Miskien moet jy net nog bietjie rondspeel met die Font op die voorkant. Bietjie afwissel .. ? Of wou jy dit dieselfde gehou het?
LikeLike
Bly jy hou van foto! Dankie vir jou voorstel. Sal bietjie kyk. Die ding is die font moet duidelik wees omdat dit n thumb nail prentjie op Amazon is.
LikeLiked by 1 person
Congratulations!
LikeLike
Thanks, I am nearly there to press the last button!
LikeLiked by 1 person