Toeka- Tokkel no 40 : Bietjie laat!


Liewe Toeka-Tokkelaars

Uitgawe no 40 sal n bietjie laat wees. Miskien vanaand(SA laat oggend) of anders more vroeg(SA later die aand)

Eerste was my rekenaar van lyn af tot omtrent 12 uur vanoggend.

Vanmiddag het ek hele middag saam met n taal verwerker gesit om my skryfwerk vir oulaas reg te stel en te verander.

Ek beplan steeds om aan die einde van die maand my eboek die lig te laat sien.

Nog net die verwerking na die formaat wat Amazone dit wil hê. Nog n hele paar dingetjies om te doen.

Verskoon asseblief die laat uitgawe van Toeka-Tokkel no 40.

Daar het pragtige stukke oor paaie ingekom.

Tot volgende keer!

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

4 thoughts on “Toeka- Tokkel no 40 : Bietjie laat!”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s