E-book update!


IMG_9090

There was quite some interest in my book.

Two blog friends immediately downloaded it.

Big thank you to you:

Millie

https://milliethom.wordpress.com/about/

Hester

https://hesterleynel.wordpress.com/

During the 5 days free download, the following people downloaded it.

About KimberleycooperGB

https://anotherday2paradise.wordpress.com/

Pavel Bangla

https://perdebytjie.wordpress.com/

https://cocoaupnorth.wordpress.com/

Kimberley Cooper reviewed my book first.

She enjoyed reading it and picked “Off with her head”  as the best one.

Perdebytjie commented

“Ek het begin lees aan jou boek..geniet dit sover baie! “(10/18)

10/25 I got this wonderful review on my book from Perdebytjie. Baie dankie Dina ek waardeer dit baie

“Ek het jou boek klaar gelees en ek hou baie daarvan.Die stories is lekker kort en pittig en ek hou veral daarvan dat jy dit in verskillende kategorieë ingedeel het.So hier en daar is ‘n taalfoutjie wat deurgeglip het,maar dis nie hinderlik nie.Mooi so en begin sommer met die volgende boek!”

Hester reported the following on my FB page. Thank you Hester for your lovely feed back. Awesome!

I’ve been dipping into your flash fiction stories and I just read “A place to call home”. Loved it. You managed to weave more than one fictional story line around the pigeon’s imagined lifestyle and aptly expressed the emotions you experienced, all in ±200 words.Very impressive.

You may find my face book page on my writing here:

https://www.facebook.com/IKWriter


22 responses to “E-book update!”

  1. milliethom Avatar

    Well done with your first sales reviews! Things should move along nicely now, and I really hope your book does well for you. I couldn’t download a free copy to see your changes, Ineke. Amazon won’t let anyone buy a book more than once. Understandably.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Isn’t there a way I can send you one?

      Like

  2. Toortsie Avatar

    Moenie moed verloor nie, ek gaan hom nog koop. Op die oomblik kom ek net by geen boek uit nie omdat elke moontlike los sekond gebruik word vir my eie boek wat nou baie vinnig moet klaarkom. Ek is bly oor die mooi kommentare. Veels geluk

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie jong ek weet hoe jy voel. Mens moet maar net hou by jou “dead line” anders stel mens net weer uit.
      Ek het 5 verkoop nou en die gratis boeke is op end 12 gewees!

      Like

      1. Toortsie Avatar

        Fantasties! Solank jy net gou enige kostes kan dek.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Die lekker van self publiseer isdat daar nie eintlik veel onkoste is nie. Ek het vriende gebruik vir editing (eintlik Time Bank ouens betaal in ure vir hul tyd) en verder het ek alles self gedoen. Dis natuurlik die e-boek wat so gedoen kan word.

          Liked by 1 person

          1. Toortsie Avatar

            Ek sal dalk die eboek deur iemand laat doen omdat daar foto’s by is.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ek verstaan dit! Jou boek is egter n regte egte boek. Myne is sommer so n ligte leesstoffie!

              Like

              1. Toortsie Avatar

                I wish! Ons sal maar sien wat gebeur. 🙂

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Positief bly vriendin, dis al wat goed is!

                  Like

          2. Toortsie Avatar

            Ek, in my domheid, het vir jou ‘n inbox gestuur op fb.

            Like

  3. rondomtaliedraai Avatar

    Ek het darem weer geshare!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie jong ek waardeer dit baie. Ek sukkel met my FB blad. Hoe kry ek die likes tekentjie by die artikel wat ek skryf. Verstaan geen snars van die werking nie!

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Daar stan duidelik Like As jy daarop click word dit blou en daar sal staan jy like dit Kyk ook regs op die swart lyn. Die eerste nommerjtie kan jy gaan kyk wie alles gelike het en as jy daar click vat dit jou na die inskrywing toe. Die tweede is jou boodskappe en die volgende is jou vriende aansoeke Kyk maar op die nuwe profiel ook en nooi mense om te gaan lees Maar nie te veel nie want die irriteer mens die wit waks uit as iemnd nooit met jou praat nie maar wil net hê jy moet gaan lees.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          My probleem is daar is nie n Like teken nie!

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            As jy nie vriende van die mese is kan jy net share dink ek

            Liked by 1 person

  4. nowathome Avatar

    Ek so bly dit vorder goed met jou boek!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. Ek ook. Baie sê mos na die 7de of agste boek ontdek mense dit en dan gaan hul terug na die wat reeds gepubliseer is.

      Liked by 1 person

  5. perdebytjie Avatar

    Ek hoop baie meer mense sal nou jou boek lees!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie vir jou ondersteuning. Ek hoop ook so!

      Liked by 1 person

  6. anotherday2paradise Avatar

    Thanks for the free download. I have read the first two stories which really tickled my fancy. Not much time for reading at the moment. But I’ll get back to it soon. 😀

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      No worries! As long as you enjoy it! Appreciate it that you downloaded it and that you are interested in reading it!

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.