Besonderse kleur!
LikeLike
Vreemde plant. Dit gaan dood in winter engroei weer in lente. Hierdie keer is die eerste keer dat daar blomme in is. Selfs my buurvrou wat n Kiwi is het die blomme vir eerste keer gesien. Sy het ook so n kol waar dit elke jaar op kom. Dis maar n bol dis hoekom. Moert beslis n varkoor tipe wees.
Interesting flower indeed, do you know what is it called?
Thank you for sharing!!
LikeLike
Thanks, I don’t know what it is. It is the first time in 5 years that it had flowers. I think it is a kind of Calla Lillie http://www.bloomz.co.nz/Products/Zantedeschia/Catalogue
LikeLike