Vegetables/Groente


Vegetables  are important in our daily diet.  All fresh from the garden.

Groente vars uit die tuin. Somertyd is maar die beste vars groente tyd.

 

24 responses to “Vegetables/Groente”

  1. Lyk baie gesond Hoe gaan dit met julle gemeenskapstuin?

    Like

    1. Hele verlede jaar geen gemeenskapstuin meer nie. Gemeenskap help nie so dis nie die moeite werd nie.

      Liked by 1 person

      1. Ag dis jammer Daar is seker darem ook arm mense wat dit kan gebruik?

        Like

        1. Hier is n ‘food bank ‘ wat dit uitdeel aan behoeftiges. Nee wat dit is nie die moeite werd. Ek moet soontoe ry, die werk doen en die plantjies verakaf. Dis nie waaroor dit gaan nie.

          Liked by 1 person

          1. Dis jammer want dis ‘n oulike idee

            Liked by 1 person

    1. Thanks, fresh is worth the looking after it.

      Liked by 1 person

  2. Absolutely agree! Looks good!

    Like

    1. Thanks, it’s worth planting veggies

      Liked by 1 person

  3. Dit lyk so lekker! Hier by ons is die grond ook baie sanderig en groente sukkel maar hier!

    Like

    1. Heerlik vars. Die grond is ook maar baie arm hier. Mens moet baie mis en kompos insit.

      Liked by 1 person

  4. Dis nou pragtig!Jou groente lyk so gesond.Ek wonder wanneer laas het ek iets kraakvars uit die grond gekry…dis mos net plastiek,polysterene en winkelyskaste.Met die droogte saam,is die groente en vrugte in ‘n bedenklike toestand.

    Like

    1. Hier voer hul groente en vrugte ten duurste in. Dis lekker om so bietjie eie vars groente en vrugte te hê. Mens kan ook bv jou vrugte en groente uitsoek. Dit help ook om redelike goeies te kry. Avokados is n probleem. Hul word so hard en baie hanteer mens kry selde n gesonde een.

      Liked by 1 person

  5. Ek is beïndruk met die groente uit jou tuin (en ‘n klein bietjie jaloers). Ek droom van die dag dat ek so kan groente groei. Ons grond hier is baie arm (dis eintlik sand) so ek hou my maar by my kruietuin, olyf-en sitrusbome.

    Like

    1. Die grond hier is ook baie arm. Of sanderig of anders klipperig. Mens moet baie kompos en mis byvoeg om rerig mooi groente te kry. Mens kry sakkies perdemis sommer buite hek van die plaas waar hul is! Selfe met skaapmis.

      Liked by 1 person

      1. Jy doen goed om sulke mooi gesonde groente te kweek!

        Like

        1. Tyd en geduld en deursdruk help nogal. Soms as die goed so verlep aan die einde van die dag lyk voel ekom op tegee. Na n goeie natmaak lyk dit gelukkig elke keer weer beter! Is of die son in die middag ekstra warm en droog is.

          Like

          1. Ek het ook al agtergekom dat die hitte van die middagson meer byt het. Hoe hou jy die goggas en pestilensies weg?

            Like

            1. Jong dis of hier nie soveel peste is nie. Wel jou kool tipes sukkel met die “koolwitjies” skoenlappers. Luise spuit mens maar seepwater.

              Like

              1. Ek sal onthou van die seepwater. Ek sukkel redelik met peste en by die begin van lente laasjaar het ‘n infestasie van die swart harige wurms amper my hele granadilla plant vernietig. Dis ongelooflik hoeveel skade hulle kan aanrig.

                Like

                1. Dis maar n pes as sulke wurms eenmaal in n plant is. Hier is bv baie slakke en mens moet maar slakgif uitsit. Hul sê om fyngemaakte eierdoppe om plante te sit. Slakkie hou nie daarvan nie.

                  Like

                  1. Ek sal dit probeer. Ek het ook nou grasuitjies geplant want blykbaar hou die peste ook nie daarvan nie.

                    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: