Vegetables/Groente



Vegetables  are important in our daily diet.  All fresh from the garden.

Groente vars uit die tuin. Somertyd is maar die beste vars groente tyd.

 

, ,

24 responses to “Vegetables/Groente”

  1. Dis nou pragtig!Jou groente lyk so gesond.Ek wonder wanneer laas het ek iets kraakvars uit die grond gekry…dis mos net plastiek,polysterene en winkelyskaste.Met die droogte saam,is die groente en vrugte in ‘n bedenklike toestand.

    Like

    • Hier voer hul groente en vrugte ten duurste in. Dis lekker om so bietjie eie vars groente en vrugte te hê. Mens kan ook bv jou vrugte en groente uitsoek. Dit help ook om redelike goeies te kry. Avokados is n probleem. Hul word so hard en baie hanteer mens kry selde n gesonde een.

      Liked by 1 person

  2. Ek is beïndruk met die groente uit jou tuin (en ‘n klein bietjie jaloers). Ek droom van die dag dat ek so kan groente groei. Ons grond hier is baie arm (dis eintlik sand) so ek hou my maar by my kruietuin, olyf-en sitrusbome.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: