Blogging from A-Z: Letter C


CAT

COCO

CAT

 

Sally a young kitty CAT

and Munro an older

CAT

IMG_1717

COCO

IMG_1706

AFRIKAANS

COCO

Coco is n Labra-doodle. Sy is meer doodle dan Labra. Baie meer gesofostikeerd in haar doen en late dan n Labrador d.w.s. meer poedel.

Ek pas gereeld my vriendin se huis op. Dit gaan meer oor die oppas van die honde en katte dan van die huis self. Coco het nog n “niggie” wat ook n labradoodle is. Ek sal haar op n latere geleentheid wys.

Coco het n wil van haar eie. Sy hou daarvan om te blaf uit jaloesie as haar maat met my hond speel. Sy wil net heeltyd hê mens moet n tennisbal vir haar gooi.

Nog ouens wat oor “C” gepos het

https://toortsie.wordpress.com/2016/03/31/c/

Volgende letter : 5 April  “D”

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

29 thoughts on “Blogging from A-Z: Letter C”

  1. Coco lyk so baie na ons swart poodle (dink ook nie sy is heeltemal opreg nie.) Hulle is jolly slim honde, en baie lewendig.

    Like

  2. Dankie vir die skakel. Die skakel wys dalk omdat jy my nie op die normale manier getag het nie. Dan skryf jy mos Toortsie, kleur dit in en kliek op die kettingkie.

    Like

    1. Thank you. Trompie kind of likes certain cats. Some he can’t stand. Sally and Munro are my friends cats and he gets along till Coco starts barking. Then all three dogs try to catch the poor kitty. That’s the pact and hunting instinct of them.

      Liked by 1 person

    1. I’ll tell Coco when I see her next time. I myself adore her but she does not really wants to play with me. She thinks she is better than me! Sally is very clever for her age, I think it is the instinct to survive that puts her one step before other cats. Licks and high paws to you.

      Like

      1. Party van hulle raak nooit regtig mak nie. Ek het myne, ook een wat ons uit die stormwaterpype gered het, van babadae af grootgemaak, maar sy is net geriedlik by my – niemand anders mag aan haar raak nie.

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s