Blogging for A-Z: Letter D


DONKEY

DEVIL

DRUGS

Donkey/ Donkie

 

DEVIL/ DUIWEL

I took this while I was walking my dog!

20160401_173759

Next letter : 5 April  E

More “D”s

https://hesterleynel.wordpress.com/2016/04/05/d-duh/

https://toortsie.wordpress.com/2016/04/04/d-staan-vir-deur/

D…

29 responses to “Blogging for A-Z: Letter D”

  1. […] Scrapdo2 dankie dat jy my weer herinner het aan donkies en perde en Chris Blignaut. Dis lekker om saam met jou deel te neem aan A-Z Challenge. […]

    Like

  2. A donkey derby! Such nice expressions 🙂

    Like

  3. Donkies het soveel karakter! Hier is een hier naby ons by die vakansieoord en kan hom gereeld hoor balk!

    Like

  4. Ai die donkie darem…so ‘n miskende en mishandelde dier!Pragtige foto’s!

    Like

    1. Dis so waar! Hierdie tweetjies is rerig hondmak en baie oulik. Die merrie is al stokoud(ds die bruine). Ek dink sy is al by die twintig as ek reg onthou. Dankie vir jou mooi kommentaar.

      Liked by 1 person

  5. There’s something endearing about donkeys–no idea why! I think I’m going to have that song stuck in my head all night now (not that I know any of the words). 🙂

    Like

    1. Yes they are sweet creatures. The song is about all the wonderful things they can do. Thanks for your comment I appreciate it.

      Like

      1. I had to show that video to my kids today. They were making up their own words since they couldn’t understand them. 🙂

        Like

        1. Awesome! This singer is one of the old ones. There is a whole CD with these light-hearted and happy songs.

          Liked by 1 person

  6. Weet nie of dit ons huiswerk is nie…. maar my taak is in…. nie op datum nie…. maar darem
    https://toortsie.wordpress.com/2016/04/05/a-b-c/

    Like

    1. Was nie rerig huiswerk nie. Die maand speel ons sommer net met die alfabet. Sal joune opsit by my volgende letter.

      Liked by 1 person

  7. I love the car sign… but it would look weird on our lame elephant skate lol

    Like

    1. Ha ha, I saw it the day before putting the D on and thought that would be a perfect D

      Like

  8. Ons het eendag na ons Chris Blignaut oor die radio gehoor het (jare gelede op die lang pad van Namibië af terug Kaap toe), ‘n CD van hom gekoop en dis die grootste pret om daarna te luister. Lekker laf en selfs die kinders hou daarvan.

    Like

    1. Ja hy het regtig n manier van sing wat almal plesierig maak. Ek sien selfs die Engelse ouens wat geluister het sê die wysie bly ook in hul koppe draai.

      Liked by 1 person

  9. Ha ha! I didn’t understand a word of die donkie – afrikaans, but I loved watching it! What a catchy tune. Your donkey photos are just lovely and the devil symbol rounds things off nicely. Great choices altogether for the letter ‘D’.

    Like

    1. Thanks Millie. I also thought the devil one is a good one for D. Thanks for your lovely comment.

      Like

      1. The photo came in very useful for this challenge. It was an amusing picture, too. 🙂

        Like

        1. Yes, it did. The front had a skeleton but not as good as the devil one!

          Like

  10. Haha Chris Blignaut – nou gaan daai liedjie heeldag in my kop draai. Het die outjie met die ligte hare blou oë of is ek nou weer stiksienig?

    Like

    1. Ja-nee die donkie is n wonderlike ding! Jong jy is nie heeltemaal verkeerd nie. Die oë is nie blou nie die pupille is egter wyd oop en gee so n dowwe blou skynsels asof dit stok-ou oë is. Die ligte een is jonger as die bruine . Bruine is die ma.

      Liked by 1 person

      1. Nie iets wat jy meer algemeen sien nie. In Namakwaland het elke dorp sy paar mak donkies en ons was nooit verbaas om in teë te kom nie. Nou kan ek nie onthou watter jaar laas ek een gesien het nie.

        Like

        1. In Potgietersrus het hul steeds donkiekarretjies. Op n stadium het hul probeer om die waentjie lisensie voor te gee want baie van die waentjies was onrybaar en donkies natuurlik ook baie mishandel. Ons het n dame by SPCA gehad wat haar be-eiwer het vir die versorging van donkies.
          Die twee donkies hier is baie mak. Hul is eintlik twee troeteldiere soos twee honde amper

          Liked by 1 person

          1. Jinne, met al ons gepratery oor donkies het ek so pas onthou ek wou nog die boek Karretjiesmense van die Groot Karoo gekoop het, so ek het sommer gou oorgespring na Amazon toe. Vandag is juis so ‘n lekker “krul-jou-op- met-‘n-kombers” dag hier by ons.

            Like

            1. Karretjiesmense is n kosbare boek om te lees. Dit raak nmens se hart hoe swaar hulle kry en tog bly hul lewe.

              Liked by 1 person

              1. Ek het gisteraand begin lees, maar was effe moeg (lang dag) – tog is ek alreeds “in” die storie.

                Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: