School Stories: Wacky Hair Friday


I really enjoy my time at school immensely. There is never a dull moment when children are around you.

Today is

WACKY HAIR FRIDAY

 

 

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

24 thoughts on “School Stories: Wacky Hair Friday”

  1. Jy weet mos hoe kinders op die laaste nippertjie vir Ma sê: “O-ja vandag is Wakky-hair-day” en jy staan en wonder wat gaan jy aanvang in vyf minute voordat almal in die motor spring om betyds te wees vir skool? Wel een oggend gryp ek toe mos ‘n blik ‘ligte’ gom. Iets wat ek vir verf/kuns gebruik wat papier plak – en stewig hou, totdat jy dit wil verplaas of oorplak. Dan lig dit so speel-speel op sonder veel moeite! (Re-adhesive spray-on, in a can) Die kind was heel in sy noppies met al die stewige haarpunte in elke moontlike rigting, totdat die skool twee dae later ‘n note huistoe stuur. Whakky-hair-day is nou verby, en die kind moet nou met ‘normale’ hare voortgaan met skool. Oops – daar kry ons die ‘ligte gom’ nie uitgewas nie. Dit kos toe wegknip. Dankie tog ek het nie probeer om dit in my meisiekind se kop te spuit nie. Ook maar simpel as die nood klop!

    Like

  2. Hulle is kreatief. Dit herinner my nou aan die st 9 koshuisseuns in ons skool wat hulleself poenskop geskeer het – wenkbroue ook – en hulle is amper geskors. Deesdae sal niemand ‘n wenbrou lig nie. Beide my seuns skeer hulle hare kort, gerieflikheidshalwe.

    Like

    1. Hul doen die dinge met n doel hier. Dit gee kinders geleentheid om te deel en kreatief te wees. Vandag moes hul muntstukke bring vir kankervereniging. Hul skeer mos hare af vir kanker. Kinders moes hul hare opdoen en dan n geldjie bring vir muntlegging. Glo nie julle doen dit daar nie. Dis egter n goeie spanbou geleentheid.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s