GUEST HOUSE/GASTEHUIS

Two years ago  I had the opportunity to stay  in a wonderful Guest house.

It was a pleasure to stay over in a home turned into a guest house.

Meals were in the owners dining room.

Somersal is an idyllic Bed and Breakfast Accommodation / Wedding Venue near the famous Waitomo Caves. Perched on the banks of the Waipa River in Pirongia, Waikato. It’s just 30 minutes north from the Waitomo Caves, 20 minutes from Hamilton and only 10 minutes drive from Te Awamutu. Stay in farm style comfort under a sky rich with stars, then wake to an especially prepared breakfast and the song of native birds in the garden.

Somersal B&B / Wedding Venue

Before migrating to New Zealand in 2009 a very dear and good friend

invited me to live with her in her guest house in Potgietersrus(Mokopane).

My last two weeks in South Africa were very special.

I had to return to SA  in 2010 and she again, gave me the opportunity to stay with her for a few days.

Kameeldoring Guest house is situated in a very safe and secure area. We have 7 rooms, all ensuite, with a private entrance to every room and a balcony looking out on a peaceful garden. DSTV in all rooms and a Coffee and tea tray in the rooms for your convenience.

The hostess is well-known for her cooking skills and breakfast is served in a lovely homely atmosphere. Dinner and lunch is also available on request as well as lunch boxes for the travelling business person.

101_3695

http://www.roomsforafrica.com/establishment.do?id=6859

AFRIKAANS

Baie dankie aan my goeie vriendin Monica wat my n blyplek gegee het in een van haar gastehuis kamers.

Die laaste twee weke in Suid Afrika (2009) het ek geen huis of haard gehad nie en Monica het my gehuisves vir die tydperk.

Dit was n wonderlike twee weke gewees.

Ongelukkig moes ek in 2010 weer terug SA toe gaan omdat my verblyfpermit nie deurgekom het nie.

 Weer het Monica my vir n week versorg en lekker vertroetel.

STEEDS n GROOT DANKIE vir die gasvryheid!


25 responses to “Blogging from A-Z : G”

  1. nowathome Avatar

    Dit lyk regtig na ‘n pragtige plek!

    Liked by 1 person

  2. Sweetbearies Blogs Avatar

    I know a woman from another blogging site who actually owned a bed and breakfast in Louiseville, Kentucky. She has retired from it now, but is finally publishing a book about her experiences. It seems like a nice business to be in if you enjoy playing hostess.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Awesome, my friend in South Africa enjoyed cooking and looking after the guests.

      Like

  3. Christina B Avatar

    Dit lyk so lekker ek wil sommer nou daar gaan kuier! My man was al in Hamilton (om rugby te kyk), maar ek was nog net op die Suid-Eiland. Ons het vriende wat nie te ver van daar woon nie. Dis mooi foto’s en ‘n goeie bydrae vir G.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek was nog nie Suid Eiland toe nie. Sal seker een of ander tyd dit wel doen. My oorskuif NZ toe et my finasiële nogal geknak. Begin gelukkig weer n bietjie lig sien noudat ek die naskool werk doen. Ek kla nie, dit is steeds die moete werd om hier te wees.

      Liked by 1 person

      1. Christina B Avatar

        Ek verstaan wat jy sê. Ek bewonder jou braafheid.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dankie, nie baie verstaan wat dit alles inhou nie.

          Liked by 1 person

  4. Kameel Avatar
    Kameel

    Ek lief gastehuise. Wanneer ons deur die Midlands ry wens ek so ek kan van gastehuis tot gastehuis met hulle mooie name bly. Granny Mouses House…is dit nou nie pragtig nie.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis so anders as net n koue stywe hotel met sy formele roetines!

      Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai Avatar

    Ek sien sy het toe Botswana toe getrek. Wonder of sy die gastehuis verkoop het?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek vermoed hul het dit verkoop want ek dink haar seuns en gesinne het moontlik ook saam getrek. Sy is egter baie gelukkig in Botswana. Hul het al daarvan gepraat toe ek nog daar was. Haar man is mos n ou wat gewasse bespuit met n vliegtuig en in SA was daar nie veel geleentheid meer nie.

      Liked by 1 person

  6. Scarlett Braden Avatar

    Beautiful places and great photos. Enjoy the A to Z!
    @ScarlettBraden from
    Frankly Scarlett

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you very much, Scarlett. Glad you came to visit me too, I’ll hop over to your blog to have a look too!

      Like

  7. easyweimaraner Avatar

    I love both guest houses… and I probably would be a guest forever … it looks really like home :o)

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes me too…. real home!

      Like

  8. Tannie Frannie Avatar

    “…and the song of native birds in the garden” – in Nieu-Seeland is dit ongelooflik mooi!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja beslis as die klomp Tui’s genoeg te drinke kry en dit paar tyd is dan kry hul nie genoeg nie. Hul het n wye geluid/sang toonleer ook

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Hulle sang was my gunsteling-klank toe ek daar gekuier het. Daardie swierig-gekrulde wit veertjies aan weerskante onderkant hul gesiggies is tog te oulik. Daar was ‘n siek Tui in die “Bird Woman” van Auckland se toevlugsoord en sy wit veertjies het sommer so slap gehang – ek het hom baie jammer gekry.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Hul is baie gebiedgebonde. Indringers word sommer met geweld verwilder. Soggens vroeg as ek loop dan fluit ek vir hul terug en hul roep dan na my ook. Sit baie male op n hoë kaal tak en dan gesels hul tot laat saans en vroeg oggend begin hul weer.

          Liked by 1 person

  9. HesterLeyNel Avatar

    Gastehuise is darem soveel meer persoonlik as die groot hotelle nè? Ek was bevoorreg gedurende my jare in die Vrystaat om baie reis ter wille van my werk. Ek het gewoonlik sommer my dogter (toe in die laerskool), uit die skool gehaal en saamgevat. Ons het oorgeslaap van Kakamas, Kuruman doer in die Noord-Kaap tot Harrismith in Natal. Lekker dae.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja, ek het ook die rustigheid geniet. n Hotel is eintlik baie onpersoonlik. Die gastehuis hier was werklik besonders. Dis op n plaas. Die ou oom(nie veel ouer as ek nie!) het gewoon soggens opgestaan en die skape gaan voer en versorg. Daar was juis lammers en een aand het hy laatnag nog n lam gaan red wat dit nie sou gemaak het as hy nie gaan help het nie.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Dit het jou sekerlik teruggevoer na jou kinderdae.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja, wou sommer saam gaan help met lammers!

          Liked by 1 person

  10. kimberleycooperblog Avatar

    Sounds like Somersal is well placed for seeing the local attractions. We plan to visit NZ at some point, and will be looking for homestyle accommodation. I’ll put this on my ‘to be investigated further’ list. Thank you.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes it is very central to a lot of attractions. We visited the glow worm caves and that’s a must see.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.