Blogging From A-Z: Letter H


HIBISCUS/HIBISKUS

HAITI

HINDU

The hibiscus is the national flower of Haiti and is used in their national tourism slogan of Haïti: Experience It![8][9] The Hibiscus species also represents several other nations. The Hibiscus syriacus is the national flower of South Korea, and Hibiscus rosa-sinensis is the national flower of Malaysia. The red hibiscus is the flower of the Hindu goddess Kali, and appears frequently in depictions of her in the art ofBengal, India, often with the goddess and the flower merging in form. The hibiscus is used as an offering to goddess Kali and LordGanesha in Hindu worship.[citation needed] [10]

https://en.wikipedia.org/wiki/Hibiscus

(Fotos Naboomspruit 2006)

HORSE

HOCKEY/HOKKIE

 

HOUSE/HOME/HUIS

100_5118

my HART is waar my HUIS is.

(Self gemaak!)

Extra H:

https://frandr.wordpress.com/2016/04/09/my-alfabet-van-dankbaarheid-toeka-tokkel-se-april-uitdaging-2/

https://hesterleynel.wordpress.com/2016/04/09/h-hospital/

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

22 thoughts on “Blogging From A-Z: Letter H”

  1. Nou is ek baie bly ek het ‘n oranje en nie rooi hibiscus geplant nie. Wil met geen gode assosiasie hê nie 🙂

    Like

  2. Pragtige hibiskus foto’s en kunswerk by jou voordeur! Ons is gelukkig hier, die hibiskus groei baie goed in ons klimaat. Ek het ‘n wit een en ‘n dubbele pienk een (wat gegroei is van ‘n steggie van ‘n vriendin se struik) in die tuin en ek moet hulle elke winter goed snoei.

    Like

    1. Dis te lekker. Party dae wens ek nogal vir n bietjie meer “tropiese klimaat”. Masterton wat net oor die berg is het n meer warmer klimaat. Wou nogal daar gaan bly. Dalk as dit tyd vir n tehuis is kan ek moontlik n plan maak. Dis goedkoper ook. Hoe nader aan Wellington hoe duurder is blyplekke

      Liked by 1 person

  3. Hibiscus laat my altyd dink aan ons eerste nessie waar ons as pasgetroudes in Natal gaan bly het.Daar het ek die eerste keer dit raakgesien.Pragtige kunswerk by jou voordeur..laat mens sommer lus voel om daar te kuier!

    Like

  4. En ons woon net hier neffentjies die Hibiscus Coast. Dis vir my so ‘n mooi naam vir ‘n kusstrook. Hierdie is nogal heelwat Hibiscusse aangeplant langs die dorpspaaie. Jy is reg, dis ‘n baie mooi blom. Ek hou van “Ineke se huis” – met trots aangekondig. Lyk my jy is baie kunstig.

    Like

    1. Hibiskusse is mooi vrolike blomme. Het nog nie veel hier gesien nie. Ek dink dis dalk te koud. Dankie vir die kompliment! Ek het die huis bordjie al in 2000 gemaak en nooit rerig opgesit nie. Nou geniet ek hom elke keer as ek die deur oopsluit.

      Liked by 1 person

  5. ‘n Hibiskusblom laat my altyd aan my liewe dogter dink – sy het self die getatoeëerde blom op haar rug/heup ontwerp. Op die wonderlike luukse kamerjas wat sy vir my gegee het, pryk dieselfde blom in verskillende skakerings pers. Noudat die winter op pad is, kan ek dit weer dra – dis soos ‘n drukkie van haar af.

    Liked by 1 person

    1. Dis te lekker om so knus en geborge te voel met so n kamerjas as dit so koud is. My suster het n hele ry hibiskusse geplant langs haar heining af. Elkeen het n ander kleur gehad. Toe ek die fotos geneem het was dit nog jong struike gewees.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s