HIBISCUS/HIBISKUS

HAITI

HINDU

The hibiscus is the national flower of Haiti and is used in their national tourism slogan of Haïti: Experience It![8][9] The Hibiscus species also represents several other nations. The Hibiscus syriacus is the national flower of South Korea, and Hibiscus rosa-sinensis is the national flower of Malaysia. The red hibiscus is the flower of the Hindu goddess Kali, and appears frequently in depictions of her in the art ofBengal, India, often with the goddess and the flower merging in form. The hibiscus is used as an offering to goddess Kali and LordGanesha in Hindu worship.[citation needed] [10]

https://en.wikipedia.org/wiki/Hibiscus

(Fotos Naboomspruit 2006)

HORSE

HOCKEY/HOKKIE

 

HOUSE/HOME/HUIS

100_5118

my HART is waar my HUIS is.

(Self gemaak!)

Extra H:

My alfabet van dankbaarheid (Toeka-Tokkel se April-uitdaging)

H: Hospital


22 responses to “Blogging From A-Z: Letter H”

  1. Kameel Avatar
    Kameel

    Nou is ek baie bly ek het ‘n oranje en nie rooi hibiscus geplant nie. Wil met geen gode assosiasie hê nie 🙂

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Goeie besluit! Die oranje is ook pragtig. 🙂

      Like

  2. Morgan Dragonwillow Avatar

    What lovely flowers! Nice H words and although I’m not a big hockey fan, I have one to a few games.

    Peace,
    Morgan Dragonwillow
    Dragonwillow Journeys
    Story Dam

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      They are lovely flowers. Thanks for visiting and leaving a comment.

      Liked by 1 person

  3. amymorrisjones Avatar

    Those hibiscus flowers are beautiful. They look like the perfect place for hummingbirds and butterflies!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks, hummingbirds love them.

      Liked by 1 person

  4. nowathome Avatar

    Ek hou van al die verskillende kleure van die hibiskus blomme! Pragtig!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      En daar verskyn telkens weer n ekstra kleur.

      Liked by 1 person

  5. Christina B Avatar

    Pragtige hibiskus foto’s en kunswerk by jou voordeur! Ons is gelukkig hier, die hibiskus groei baie goed in ons klimaat. Ek het ‘n wit een en ‘n dubbele pienk een (wat gegroei is van ‘n steggie van ‘n vriendin se struik) in die tuin en ek moet hulle elke winter goed snoei.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis te lekker. Party dae wens ek nogal vir n bietjie meer “tropiese klimaat”. Masterton wat net oor die berg is het n meer warmer klimaat. Wou nogal daar gaan bly. Dalk as dit tyd vir n tehuis is kan ek moontlik n plan maak. Dis goedkoper ook. Hoe nader aan Wellington hoe duurder is blyplekke

      Liked by 1 person

  6. Sweetbearies Blogs Avatar

    I never knew that the hibiscus flower was the national flower of Haiti. I know it is a popular flower in Hawaii, and I even see some people growing it here in Southern California.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      I haven’t seen them here in New Zealand. I think they need a bit warmer climate.Thanks for your visit here on my blog!

      Like

  7. perdebytjie Avatar

    Hibiscus laat my altyd dink aan ons eerste nessie waar ons as pasgetroudes in Natal gaan bly het.Daar het ek die eerste keer dit raakgesien.Pragtige kunswerk by jou voordeur..laat mens sommer lus voel om daar te kuier!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Wys jou wat n blom aan mens kan doen. Dit is n liefdes blom. Dankie vir die kompliment. Ek geniet my plekkie baie.

      Liked by 1 person

  8. HesterLeyNel Avatar

    En ons woon net hier neffentjies die Hibiscus Coast. Dis vir my so ‘n mooi naam vir ‘n kusstrook. Hierdie is nogal heelwat Hibiscusse aangeplant langs die dorpspaaie. Jy is reg, dis ‘n baie mooi blom. Ek hou van “Ineke se huis” – met trots aangekondig. Lyk my jy is baie kunstig.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hibiskusse is mooi vrolike blomme. Het nog nie veel hier gesien nie. Ek dink dis dalk te koud. Dankie vir die kompliment! Ek het die huis bordjie al in 2000 gemaak en nooit rerig opgesit nie. Nou geniet ek hom elke keer as ek die deur oopsluit.

      Liked by 1 person

  9. Tannie Frannie Avatar

    ‘n Hibiskusblom laat my altyd aan my liewe dogter dink – sy het self die getatoeëerde blom op haar rug/heup ontwerp. Op die wonderlike luukse kamerjas wat sy vir my gegee het, pryk dieselfde blom in verskillende skakerings pers. Noudat die winter op pad is, kan ek dit weer dra – dis soos ‘n drukkie van haar af.

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis te lekker om so knus en geborge te voel met so n kamerjas as dit so koud is. My suster het n hele ry hibiskusse geplant langs haar heining af. Elkeen het n ander kleur gehad. Toe ek die fotos geneem het was dit nog jong struike gewees.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Wonderlik, hoe ‘n blom ‘n mens aan iemand kan herinner…

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Beslis ja. My ma was n gesiggies mens gewees.

          Liked by 1 person

          1. Tannie Frannie Avatar

            Gesiggies laat my weer aan my pa dink. Dit kan dalk een van jou uitdagings word?

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ja, dit klink nogal na n moontlikheid. Gaan dit sommer gou by my lysie voeg. n mens in elke blom of n blom in elke mens?

              Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.