Blogging from A-Z: Letter L


LAPA

LEAF

LION

LAPA : In South Africa most of the homes have a LAPA where family and friends while away the time during hot Summer days and evenings. They love to do a BRAAI and then sit in the shade of the lapa.

Here is my sister from Naboomspruit’s lovely thatched LAPA.

100_0078

LEAVES

LIONS/LEEUS

The mighty lion on the look-out at the city on one side

and human watchers.

How sad to keep the king of the jungle caged in!

DPP_0106

Wellington Zoo 2009.

Hartseer om koning leeu so opgesluit te sien. 

Tog is dit darem goed om nog leeus in lewende lywe te kan sien..

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

26 thoughts on “Blogging from A-Z: Letter L”

  1. Gril ek nou saam met jou vir die vleis. My pa het al die jare in slagpale gewerk, dus is ons grootgemaak op driekeer vleis eet in ‘n dag. Vandag eet ek skaars vleis; so wan en dan ‘n stuk steak by ‘n restaurant, en dit hou my vir maande.

    Like

    1. Net die rooi kleur en hoe dit lyk is al genoeg om mens af te sit. Ek is ook nie n groot vleiseter nie. Nou met my loseerder moet ek maar drie aande in die week vleis voorsit anders voel die ou dalk nie te gelukkig nie! Hul eet ook nogal baie vleis hier. Hul is mal oor hul sausages- wat vir my maar soos ingestopte karton proe!

      Like

      1. Ek was so verbaas. My kinders kom terug van drie weke in Amerika en week in Kanada. Hulle vertel net van die slegte en smaaklose kos wat hulle daar eet. Tot die pizzas sê hulle proe soos karton. Dan kan ons land sy hoed lig vir die smaajlike kos wat ons eet. Gewonder of die Maleise invloed van Kaapse tyd noe iets daarmee te doen het nie.

        Like

  2. In Mexico we call them palapas—the similarity is obvious, right? I always thought it was a native Mexican word, maybe from the Náhuatl or Mayan, but now you have me suspecting it’s imported. Very cool post!

    Thanks for the visit over at Life In Dogs last week, and so sorry it took me this long to visit back… Every year I promise myself I’ll prep the April posts ahead of time, and every year I end up winging it, and barely scraping by. I’ll do better 🙂 Happy A2Z-ing!

    Like

  3. Dis ‘n mooi lapa daai. My suster-hulle het een op hulle plaas. Dis te lekker om so rondom die vuur te sit. Ons het net ‘n stadsweergawe – afdak buite met ‘n gasbraai – maar dis ten minste ‘n buitesitplek.

    Like

      1. Lekker tjoppies is maar deesdae ‘n droom hier ook. Dis òf so dun gesny soos papier òf so taai dat jy dit nie gekou kan kry nie. Ek verlang terug Vrystaat toe.

        Like

          1. Nou gaan jy regtig gril, maar my man (‘n opgeleide landboukundige wat voorheen in die vleisbedryf was), sê dat vleis moet verouder voordat jy dit eet. Hulle het gewoonlik beesvleis tot 10 dae in die koelkamers gehou voordat dit smaaklik genoeg was om te eet. Dit beteken dat die ontbindingsproses (decomposing) reeds moes begin het, ander is die vleis taai. Blegh.

            Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s