LAPA

LEAF

LION

LAPA : In South Africa most of the homes have a LAPA where family and friends while away the time during hot Summer days and evenings. They love to do a BRAAI and then sit in the shade of the lapa.

Here is my sister from Naboomspruit’s lovely thatched LAPA.

100_0078

LEAVES

LIONS/LEEUS

The mighty lion on the look-out at the city on one side

and human watchers.

How sad to keep the king of the jungle caged in!

DPP_0106

Wellington Zoo 2009.

Hartseer om koning leeu so opgesluit te sien. 

Tog is dit darem goed om nog leeus in lewende lywe te kan sien..


26 responses to “Blogging from A-Z: Letter L”

  1. nowathome Avatar

    Die leeus lyk darem gelukkig!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hul is beslis beter af in die omheining. Hul is amper hond mak. Hul het ook n groot natuurlike stuk grond om op rond te beweeg.

      Liked by 1 person

      1. nowathome Avatar

        Dis fantasties!

        Liked by 1 person

  2. Kameel Avatar
    Kameel

    Gril ek nou saam met jou vir die vleis. My pa het al die jare in slagpale gewerk, dus is ons grootgemaak op driekeer vleis eet in ‘n dag. Vandag eet ek skaars vleis; so wan en dan ‘n stuk steak by ‘n restaurant, en dit hou my vir maande.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Net die rooi kleur en hoe dit lyk is al genoeg om mens af te sit. Ek is ook nie n groot vleiseter nie. Nou met my loseerder moet ek maar drie aande in die week vleis voorsit anders voel die ou dalk nie te gelukkig nie! Hul eet ook nogal baie vleis hier. Hul is mal oor hul sausages- wat vir my maar soos ingestopte karton proe!

      Like

      1. Kameel Avatar
        Kameel

        Ek was so verbaas. My kinders kom terug van drie weke in Amerika en week in Kanada. Hulle vertel net van die slegte en smaaklose kos wat hulle daar eet. Tot die pizzas sê hulle proe soos karton. Dan kan ons land sy hoed lig vir die smaajlike kos wat ons eet. Gewonder of die Maleise invloed van Kaapse tyd noe iets daarmee te doen het nie.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis baie goed moontlik want die Indiese eetplekke het regtig uitstaande kos hier. Ek dink ook ons SA manier van voorberei het ook baie daarmee te doen.

          Like

  3. perdebytjie Avatar

    Gelukkig slaap leeus die meeste van die tyd en hulle lyk darem goed versorg.Mooi pos!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja wat, die leeus is uitgevreet soos ons die sou sê. Dankie vir kompliment!

      Liked by 1 person

  4. Sweetbearies Blogs Avatar

    It is sad beautiful animals like lions can no longer be in the wild.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      I agree. Lions are not supposed to be in New Zealand too! It still is a plus point that there can be some of them in zoos and people can still see them for real.

      Like

  5. Guilie Castillo Avatar

    In Mexico we call them palapas—the similarity is obvious, right? I always thought it was a native Mexican word, maybe from the Náhuatl or Mayan, but now you have me suspecting it’s imported. Very cool post!

    Thanks for the visit over at Life In Dogs last week, and so sorry it took me this long to visit back… Every year I promise myself I’ll prep the April posts ahead of time, and every year I end up winging it, and barely scraping by. I’ll do better 🙂 Happy A2Z-ing!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks for your kind words. I am the same. Promise myself to keep up but time flies. Looking forward to seeing more of your A2Z too. Maybe SA copied LAPA from you! You never know.

      Like

  6. rondomtaliedraai Avatar

    Jy moet weer by die dieretuin inloer Lyk na ‘n lekker plek vir foto’s en wat van die Botaniese tuine?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Tyd is n faktor. Ek moet ook in die gevoel wees om fotos te neem. Was saam met Kiki laas in Botaniese tuin. Daar is amper duisende fotos wat ek nog nie gewys het nie.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Dis waar mens gebruik die meeste van die foto’s nie

        Liked by 1 person

  7. Christina B Avatar

    Dis ‘n mooi lapa daai. My suster-hulle het een op hulle plaas. Dis te lekker om so rondom die vuur te sit. Ons het net ‘n stadsweergawe – afdak buite met ‘n gasbraai – maar dis ten minste ‘n buitesitplek.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis beslis n heerlike lapa. Ons het selfs in die winter heerlik daar gekuier. Hier word die gasbraaier onder my afdak op my agter dek gesit en ons kuier heerlik daar as die wind nie waai nie.

      Liked by 1 person

  8. HesterLeyNel Avatar

    Lapas is vir daardie laat-middag braai langs die swembad. Mmmm, hoe water my mond nou vir ‘n tjoppie.

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Te heerlik. Hier is nie sommer baie buite tyd nie. Die son brand mens dood a g v osoonlaag wat so dun is. Tjoppies mis ek ook. Hier sny of slag hul sommer sulke hompe af. Gn netjiese tjoppies nie.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Lekker tjoppies is maar deesdae ‘n droom hier ook. Dis òf so dun gesny soos papier òf so taai dat jy dit nie gekou kan kry nie. Ek verlang terug Vrystaat toe.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja, daardie taai tjoppe kan hul maar hou. Hier gooi hul allerhande goed op die vleis om dit langer te laat hou en sag te maak. Die smaak is vir my half grillerig. Vleis is sag maar so asof dit half al verteer is!

          Liked by 1 person

          1. HesterLeyNel Avatar

            Nou gaan jy regtig gril, maar my man (‘n opgeleide landboukundige wat voorheen in die vleisbedryf was), sê dat vleis moet verouder voordat jy dit eet. Hulle het gewoonlik beesvleis tot 10 dae in die koelkamers gehou voordat dit smaaklik genoeg was om te eet. Dit beteken dat die ontbindingsproses (decomposing) reeds moes begin het, ander is die vleis taai. Blegh.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ek weet van die veroudering van vleis maar hier gooi hul goed by wat dit sag maak al is dit n taai ou bees gewees. Sal bietjie weer koop en dan lees wat hul doen dalk n pos daaroor doen!

              Liked by 1 person

              1. HesterLeyNel Avatar

                Mmm, ek is ook nie lief vir al hierdie bymiddels nie. Ek verkies die plaashoender wat op die werf skrop vir sy kos en sy lewe opoffer oor ‘n naweek vir die Sondagmiddagete.

                Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.