Blogging from A-Z: Letter O- Omaramba


OMARAMBA

I have been a very keen scrapbooker since 2004. I was never interested in pasting photos into albums till December 2004. A teacher friend and I decided to do some craft stuff during the holidays. My friend wanted to make a dream catcher and I decided to go with her . We could not do the dream catcher because the tutor wasn’t doing it anymore. There was an opportunity to make sun catchers. I told my friend that’s good I’ll do it with her if she would do a scrapbook session with me too.

So it happened. I went for my first class and then a second. I totally got hooked. At the end, I taught scrapbook classes for four and a half years until I moved to New Zealand.

Here I did it for three years under a very dominating friend who was Creative Memories agent. She tried her best to force her ideas down my throat. I totally lost interest.

2005

OMARAMBA

scrapbook long weekend.

100_0017

OMARAMBA

is/was a retreat near  Buffelspoortdam

North-Western Province(Wes Transvaal)

100_0016

The Lapa.

100_0011

I had a marvelous time here and met many lovely like minded ladies.

100_0001

I also became best friends with Adrie O,

we also attended weekends in 2007, 2008.

The first scrapbooking I made in 2005

One of my classes with young girls.

100_0030

The end result.

100_0031

AFRIKAANS

Omaramba is n heerlike vakansie-oord. Ek het twee jaar daar saam ge-scrap met dieselfde organiseerders en dames. Die vriendin met wie ek telkens n kamer gedeel het is werklik n juweel. Sy het my werklik verryk met haar geselskap. Sy het ook in 2010 virn week na my omgesien toe ek moes teruggaan na Suid Afrika.

 In 2008 het ons n heerlike scrap-lang naweek gehad tussen Warmbad en Nylstroom. Dit was vir my die kersie op die koek gewees. Ek het toe nog nie geweet dat ek werklik sou emmigreer nie.

More “O”s

https://frandr.wordpress.com/2016/04/18/o-staan-vir-orrelis-toeka-tokkel-se-april-uitdaging-my-alfabet-van-dankbaarheid/

”  ”  ”  ”  ”  “

https://toortsie.wordpress.com/2016/04/18/g-h-i/

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

17 thoughts on “Blogging from A-Z: Letter O- Omaramba”

  1. Ag Scrapy dit klink soos jou naam…. scrapbook. Verbaas my glad nie dat jy jou vingers ook in die pie gehad het nie. 🙂 Ek het net een klas bygewoon…. maar albums en albums vol gescrap as geskenke vir my kleinkinders. Dit was van die heerlikste ure wat ek in scrapbook winkels deurgebring het om papier ens te soek, en dan in te spring en my kreawiteit uit te lewe. Ek wonder of dit nog aan die gang is en of dit maar net ‘n fase was.

    Like

    1. Scrapbooking gaan nog steeds goed aan. Dis steeds lekker om na al die papiere ens te kyk. Creative Memories het toe op end sy g.. gesien. Hul het doodgeloop omdat al hul goed onbetaalbaar duur was. Hul het ook aanhoudend hul ware verander. Dis heerlike terapie om te scrap. Ek het ook ure gespandeer aan bladsye uitwerk vir my klasse want ek het tegnieke aangebied. My naam kom van Scrap and do!:)

      Liked by 1 person

      1. Ons het sowat 10,000 fotos, gelukkig almal digitaal en ons stoor dit op twee aparte hardeskywe. My man sê hierdie familie is vol Chinese Photographers – as dit lyk asof iets gaan gebeur, neem iemand dit af.

        Like

          1. Ek het honderde van my pa se skyfies en by van hulle het die beeld al so verbleik dat ‘n mens niks kan uitmaak nie. Nou weet ek nie eintlik wat om daarvan te maak nie.

            Like

            1. Ek het begin om my skyfies van 1972 oor te sit op rekenaar. Hul is nie die beste nie maar die waarde daarvan is vir my belangriker. Dis nog wat ek in Suid Amerika geneem het. Daar is ook van Europa en my besoek aan my familie. Mens kry ouens wat dit oorsit maar dis te duur want hul herstel die kleur en alles. Dies wat verbleik is sal natuurlik nie werk nie.

              Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s