RED/ROOI

Jacket/ Baadjie

RED/ROOI

Orchid/Orgideë

000_0391

RAINBOW/REëNBOOG

RED/ROOI

Bus

RED bus with a ROSE

ROOI bus met n ROOS


11 responses to “Blogging from A-Z: Letter R”

  1. rondomtaliedraai Avatar

    Nog altyd mooi!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      n Oulap se rooi is mooi!

      Liked by 1 person

  2. HesterLeyNel Avatar

    Wie het nou weer daardie skets “Rooi” geskryf. André Brink? Dit was in een van ons voorgeskrewe boeke en ek onthou hoe passievol die skrywe was. Ek is definitief ook ‘n “rooi” mens. Oranje sal ook doen, maar rooi is so ‘n lekker woord.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Het gou opgesoek en jy is reg dis A P Brink. Rooi is mooi, ek is ook mal oor rooi.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Dis jammer dat baie van hierdie ou boeke nie op e-boeke is nie. Ek sou almal aangekoop het. Kan jy glo, die pos en / of koeriers lewer nie hier by ons af nie. Ek het rondgekyk vir ou boeke van Elize Muller ook en grawe nou in die biblioteke se indekse rond – hulle is deesdae aanlyn en kan boeke uitruil. Ons het darem ‘n biblioteek.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis jammer van die aflewering maar gelukkig is daar n biblioteek. Daar sal seker later wel iemand wees wat die ou skrywers se boeke oordra na e-borkr(hopelik)

          Liked by 1 person

  3. Christina B Avatar

    Die orgidëe is pragtig! Ons sien maar min van hulle hier, ek dink dis te warm.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Die orgidee is nog in SA in Potgietersrus. My suster het n hele versameling gehad in Naboom. Ek dink dit behoort daar te groei want hul is nie mal oor koue nie. Sy het in die winter die kweekhuis ekstra toegemaak om ryp uit te hou.

      Liked by 1 person

  4. scrapydo2.wordpress.com Avatar

    Hi Pempi, glad you came to visit my space. I am going over to your place now. I love crafty people and also animal lovers. 🙂

    Like

  5. Pempi Avatar

    So pleased I found your blog through the Challenge today – we have lots in common I think! Love craft, have been a teacher (hence my Challenge theme), animals too – although it’s cats with me!! Love the fact you have red double decker buses too 🙂
    Pempi
    Stormy’s Sidekicks
    Special Teaching at Pempi’s Palace

    Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.