TEAPOT/TEEPOT

TRAIN/TREIN

TOMATO/TAMATIE

TWO/TWEE

New Zealand names:

TUI

http://nzbirdsonline.org.nz/species/tui#bird-sounds

Tūī are unique (endemic) to New Zealand and belong to the honeyeater family, which means they feed mainly on nectar from flowers of native plants such as kōwhai, puriri, rewarewa, kahikatea, pohutukawa, rātā and flax. Occasionally they will eat insects too.

They are important pollinators of many native trees and will fly large distances, especially during winter for their favourite foods.

Tūī will live where there is a balance of ground cover, shrubs and trees. They are quite aggressive, and will chase other tūī and other species (such as bellbird, silvereye and kereru) away from good food sources. http://www.doc.govt.nz/tui

Tūī perched on a harakeke / New Zealand flax. Photo: © Sabine Bernert.

TUATARA

They are the only surviving members of the order Sphenodontia, which was well represented by many species during the age of the dinosaurs, some 200 million years ago. All species exept for the tuatara declined and eventually became extinct about 60 million years ago.

Tuatara are therefore of huge international interest to biologists. They are recognised internationally and within New Zealand as species in need of active conservation management.

http://www.doc.govt.nz/nature/native-animals/reptiles-and-frogs/tuatara/

Tuatara with banding. Photo: Paul Little (DOC use only).


21 responses to “Blogging from A-Z: Letter T”

  1. Kameel Avatar
    Kameel

    Is dit jou mooie teepotte daardie?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nee jong dis my vriendin waar ek die huis en honde gereeld oppas sn. Sy het nou rerig miljoene goetertjies. Alles sulke spesiale dingetjies.

      Liked by 1 person

  2. angelswhisper2011 Avatar

    We love the theepotjes of Rosina Wachtmeister and the other little one with all the colors, Trompie. That birdie sounds quite interesting too. Have you gave him my address 😉 Extra Pawkisses 🙂 ❤

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      He he, they don’t talk to me while having a ball on all the nectar and flowers. I’ll have to send them an e-mail. Hope they have computers! Those teapots are tiny and so sweet! Enjoy your week! 😀

      Liked by 1 person

  3. Tannie Frannie Avatar

    Watter pragtige opname van die tui se sanggeluide! Baie mooi teepotjies…

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Stem saam. Hul kan baie baldadig wees as dit paartyd is.

      Liked by 1 person

  4. Christina B Avatar

    Dis baie interressant, en die teepotjies is so pragtig!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, ek leer selfook elke dag meer en meer. Die potjies is piepklein.

      Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai Avatar

    Ek het skielik lus om ook so teepotjie te verf. Wo9nder watse soor verf gebruik mens… word dit behandel ?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Weet gladnie. Dis my vriendin se versameling. Die dubbele kat een is natuurlik kopiereg op.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Ek het sommer aan my katte gedink, maar daar is seker ook kopiereg op?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis eintlik daardie manier waarop die twee katte inmekaar geverf word wat eie aan die kunstenaar is. Jou katte sal enig in sy soort wees as jy dit gebruik. Sal heel oulik lyk! Hang ook af waarvan potjie gemaak is. Net die baie bontetjie is gebak die ander is blik potjies.

          Like

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Ek het blik potjies in gedagte of selfs blik bekers … wonder of dit gebak word want dan sal dit moeilik wees

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Jy moet net verf kry wat nie afdop nie of te wel verf vit metaal. Hoef nie dit te bak nie. Dis die klei ptjies wat gebak word. Sal oulik wees.

              Liked by 1 person

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Ek sal bietjie uitkyk daarna Dis net dat mens heelwat kleure wil gebruik en dis seker duur.

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  kYK N BIETJIE HIER Top-coat the metal with a high-quality acrylic latex paint. It can last as much as two to four times longer than conventional alkyd paints without serious cracking or fading.
                  http://www.diyadvice.com/diy/painting/how-to/paint-iron-steel-furniture-ornaments/

                  Liked by 1 person

                  1. rondomtaliedraai Avatar

                    Kan werk Ek het ook vandag ‘n vrou sien verf en dit lyk na klien potjies verf

                    Liked by 1 person

  6. HesterLeyNel Avatar

    Die Tuatara lyk amper soos ons Ouvolk. Oulik.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hul lyk nogal baie na Ouvolk. Hul word egter heelwat groter en is meer groen. Ek het een gesien agter glas. Die fotos is egter op my ou rekenaar en ek was nie lus om te gaan grawe nie.(Sal seker tog maar n plan maak want ek het mooi fotos in die reservaat geneem.)

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Ek moet iemand huur om my fotos uit te sorteer. Elke persoon in hierdie huis hardloop met ‘n kamera rond en ons stoor dit op twee “external drives”, maar daar is letterlik duisende. Ons gaan die beste onder die beste moet uitsoek en klassifiseer.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Amper n onbegonne taak! Ek sit met 15,000 op my nuwe laptop dis nou van end 2014 tot nou. En dis net my eie fotos. Kan my nie indink hoe joune uitgesorteer kan kom nie!

          Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.