Blogging from A-Z: Letter Z


ZOO

Wellington

ZOO

These are only a few of the animals at

Wellington ZOO  New Zealand

Wellington Zoo was the first in New Zealand to house Meerkats in 1991. Today you can spot our mischievous mob in the African precinct, run by an alpha female and her chosen mate.

Meerkats are carnivorous and mostly eat insects. Our mob also get cat biscuits, small mice and birds, and corn as a treat. On hot days they sometimes get frozen corn iceblocks as a treat!

Did you know that each Meerkat has a special duty that benefits the group? The babysitter stays close to the burrow, with youngsters under their care. The sentry scans the sky for predators, and the hunters dig for food. The teacher shows juveniles how to hunt.

https://wellingtonzoo.com/our-animals/animals/#/meerkat

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

17 thoughts on “Blogging from A-Z: Letter Z”

  1. Dis ‘n mooi pos en goeie afsluiting vir die alfabet. Ek het jou alfabet baie geniet, baie dankie vir al die ondersteuning en insluit van “links” na my poste in joune. Ek het die “saam kuier” regtig geniet.

    Like

  2. Ek is gaande oor meerkatte, hulle laat my altyd glimlag….. sien so ‘n bietjie van God se humor in hulle. Is jy nou bly jy het op einde van alphabet gekom?

    Like

    1. Hul is kostelike diertjies. Die groepie in die dieretuin het heerlike stuk grond met gate en als. Ook presies soos hulle is: Brandwag kyk dat alles veilig is kinderoppassers kyk na kleintjies en die ander is doenig met kossoek. Ek is bly dit is verby maar het dit tog geniet omdat ek elke dag n uitdaging gehad het. Dankie vir jou Bybel persone wat op alfabet afgaan.

      Liked by 1 person

  3. Het jy geweet meerkatte is bedreigd?In die Kgalagadi moet mens aanmeld waar jy hulle gesien het.Dis sulke besondere diertjies.Pragtige foto’s soos gewoonlik en seker jou laaste A-Zblog.Dit was ‘n lekkerlees saam met almal wat deelgeneem het!

    Like

    1. Kan amper nie glo hul is nou bedreigd nie. Daar was altyd so baie op die rantjies om Pretoria. Egter te verstane met die bevolking wat so uitgebrei het. Daar is nie plek vir natuurlike lewe naby mense nie! Laaste alfabet blog, nou moet ek kyk vir iets anders om te doen. Dankie vir jou ondersteuning en saamlees. Jy gee altyd sulke mooi positiewe kommentaar.

      Liked by 1 person

  4. Lanklaas by ‘n dieretuin gekuier en dis baie mooi fotos hierdie. Ons het die meerkatte “graatjies” genoem en het selfs ‘n paar kleintjies mak gemaak voordat natuurbewaring dit stopgesit het. Hulle is so pragtig.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s