ZOO

Wellington

ZOO

These are only a few of the animals at

Wellington ZOO  New Zealand

Wellington Zoo was the first in New Zealand to house Meerkats in 1991. Today you can spot our mischievous mob in the African precinct, run by an alpha female and her chosen mate.

Meerkats are carnivorous and mostly eat insects. Our mob also get cat biscuits, small mice and birds, and corn as a treat. On hot days they sometimes get frozen corn iceblocks as a treat!

Did you know that each Meerkat has a special duty that benefits the group? The babysitter stays close to the burrow, with youngsters under their care. The sentry scans the sky for predators, and the hunters dig for food. The teacher shows juveniles how to hunt.

https://wellingtonzoo.com/our-animals/animals/#/meerkat


17 responses to “Blogging from A-Z: Letter Z”

  1. angelswhisper2011 Avatar

    So cute!…and I got myself a new nickname…Meerkat 😉 Pawkisses for a Happy Thursday 🙂 ❤

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, that’s a good one. When you sit up with your front paws off the floor you for sue look like a meerkat.

      Liked by 1 person

      1. angelswhisper2011 Avatar

        I can do the meerkat also when I am sleeping, Trompie..MOL 😀

        Liked by 1 person

  2. Christina B Avatar

    Dis ‘n mooi pos en goeie afsluiting vir die alfabet. Ek het jou alfabet baie geniet, baie dankie vir al die ondersteuning en insluit van “links” na my poste in joune. Ek het die “saam kuier” regtig geniet.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie vir mooi woorde. Dit was n heerlike reis ook saam met jou en jou Aussie vertellings. Ons sal nou iets anders moet vind as motivering! 🙂

      Liked by 1 person

      1. Christina B Avatar

        Ja, ek krap al klaar kop!

        Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai Avatar

    OOooo kyk net die oulike bossiekop volstruis

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis n Emu kleiner boetie van volstruis!

      Liked by 1 person

  4. Tannie Frannie Avatar

    Baie interessant! Ek kan my indink in jou verlange na Afrika. April was ‘n gawe blog-maand.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Daar sal maar altyd wortels in Afrika bly groei! Dit was beslis n goeie maand van blog gewees. Jy het beslis ook goed gedoen met jou stukkies .

      Liked by 1 person

  5. Kameel Avatar
    Kameel

    Ek is gaande oor meerkatte, hulle laat my altyd glimlag….. sien so ‘n bietjie van God se humor in hulle. Is jy nou bly jy het op einde van alphabet gekom?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hul is kostelike diertjies. Die groepie in die dieretuin het heerlike stuk grond met gate en als. Ook presies soos hulle is: Brandwag kyk dat alles veilig is kinderoppassers kyk na kleintjies en die ander is doenig met kossoek. Ek is bly dit is verby maar het dit tog geniet omdat ek elke dag n uitdaging gehad het. Dankie vir jou Bybel persone wat op alfabet afgaan.

      Liked by 1 person

  6. perdebytjie Avatar

    Het jy geweet meerkatte is bedreigd?In die Kgalagadi moet mens aanmeld waar jy hulle gesien het.Dis sulke besondere diertjies.Pragtige foto’s soos gewoonlik en seker jou laaste A-Zblog.Dit was ‘n lekkerlees saam met almal wat deelgeneem het!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Kan amper nie glo hul is nou bedreigd nie. Daar was altyd so baie op die rantjies om Pretoria. Egter te verstane met die bevolking wat so uitgebrei het. Daar is nie plek vir natuurlike lewe naby mense nie! Laaste alfabet blog, nou moet ek kyk vir iets anders om te doen. Dankie vir jou ondersteuning en saamlees. Jy gee altyd sulke mooi positiewe kommentaar.

      Liked by 1 person

  7. HesterLeyNel Avatar

    Lanklaas by ‘n dieretuin gekuier en dis baie mooi fotos hierdie. Ons het die meerkatte “graatjies” genoem en het selfs ‘n paar kleintjies mak gemaak voordat natuurbewaring dit stopgesit het. Hulle is so pragtig.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek onthou ook die meerkatte in die veld. Hul is n interessante spul so bymekaar. Die meerkatte en leeus het Afrika verlange gebring.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.