Toeka-Tokkel no 16: Speletjies/speel/spel


Bietjie laat, maar eerder laat as nooit.

Vir inliting om deel te neem aan Toeka-Tokkel kliek asb die skakel en alles word so helder soos daglig!

https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/

Geniet dit om Afrikaans te skryf.

Speletjies/speel/spel

As kinders het ons gereeld bordspeletjies gespeel.
Slangetjies en leertjies


Dambord

Image result for dambord
Dominoes

Dominospiel.JPG
Ons het natuurlik ook baie inkleurboeke gehad wat speletjies in gehad het soos volg die nommer om prentjie te voltooi(Weet nie of inkleur as speletjie kan tel nie)
Gedurende my laerskool jare het die hele skool meestal saam gespeel. Die skool was n vier-man-skool. Toe ek in standerd vyf was was ons net drie meisies en vier seuns. Die standerd viers was ook in dieselfde klas.
Pouses het ons altyd seisoens gebonde speletjies gespeel.
Cowboys en crooks

'Cowboys and Indians' more popular than computer games
Wegkruipertjie


Blik-as-paai

Blikaspaai is ‘n speletjie, soortgelyk aan wegkruipertjie, wat deur kinders gespeel word.

https://af.wikipedia.org/wiki/Blikaspaai
Touches(rakertjie?)
Bok in die hok
Springtou spring
Kennetjie
In die hoërskool het ons elke middag terwyl ons vir bus moes wag kennetjie gespeel totdat een seer gekry het en ons nie meer dit mag gespeel het nie.

Kennetjie is ‘n kinderspel wat gewoonlik deur seuns gespeel word. Aangesien die spel redelik gevaarlik is, is dit gereeld deur skoolhoofde van die speelgrond verban. Dit is ‘n ingewikkelde spel met baie reëls.

https://af.wikipedia.org/wiki/Kennetjie

Watter speletjies onthou jy nog? Of vertel van n lewensspel wat gespeel word deur mense om jou.

Almal is welkom om deel te neem. Kom laat ons bou aan ons geliefde verwaarloosde moedertaal.

Ons volgende Tokkel gaan oor

n Mens in elke blom of n blom in elke blom

Baie dankie aan die volgende ouens wat oor legkaarte geskryf het

Toorts

Die lewe in ‘n puzzle

Olga

https://olgaseokseltjies.wordpress.com/2016/05/16/toekatokkel-15-legkaarte/

Toorts

Toortsie se Toeka Tokkel oor Legkaarte

Tannie Frannie het n pragtige legkaart en lewenslegkaart bespreek

https://frandr.wordpress.com/2016/05/17/oor-legkaarte-vir-toeka-tokkel/

Hesterleynel-besonderse lewenslegkaart

https://hesterleynel.wordpress.com/2016/05/18/drie-verjaardag-geskenke/

 

HOOR WEER VOLGENDE WEEK VAN ALMAL

n Mens in elke blom of n blom in elke mens is volgende.

 

 

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

15 thoughts on “Toeka-Tokkel no 16: Speletjies/speel/spel”

  1. Granny loved to play all those spelletjes, elastieken was one of her favorites,Trompie, but nowadays the children hardly play outside anymore. They all hang on the computer and playing real world games, while they are far to young. Pawkisses for a Playful Day 🙂 ❤

    Like

    1. Oh Angel, so true the young children of today are in a way to “grown-up.” We call elastieken rekspring! We have lots of rain so the days are very wet and I don’t like wearing my rain coat. I have to stay indoors more than I would like. Anyway, we need the rain! Hope you enjoy a lovely spring day. High paws and a wet lick. 😀

      Liked by 1 person

  2. Ag al daardie speletjies was darem die lekkerste lekkerte. Wat is die naam van daardie speletjie waar almal in ‘n kring sit en dan gooi iemand ‘n sakdoek agter ‘n ander ou se rug, en diè probeer die kind vang voordat hy kan gaan sit? Wolf-wolf hoe laat is dit was ook lekker. Kietsie-kietsie…… ai dit bring lekker herinneringe terug.

    Like

    1. Was dit nie “vrot” nie want die een wat met sakdoek gevang is was vrot en moes in middel v kring sit. Het skoon vergeet van Wolf-wolf hoe laat is dit! Dis so lekker om te sien as kinders nog die ou speletjies speel. Dankie dat jy gelees en kommentaar gelewer het. Jy is steeds my een top leser(saam met Toorts en Tina, voordat hul dalk ongelukkig raak as ek hul nie ook noem nie!)

      Liked by 1 person

      1. Ja, iets soos vrot pampoen of iets. Word so vies as ek dinge wat so algemeen deur die jare was vergeet 😦 Dankie, lees nie elke dag blogs nie maar dan gaan sit ek een dag maak laptop oop en lees al die blogs en haal in op agterstalliges. Lekker om te sien wat vang die mense aan. Mooi dag vir jou 🙂

        Liked by 1 person

  3. What a tiny class! I’ve never experienced less than about 30! 🙂 Interesting to get a peek at your background. Happy weekend to you! We have sunny rain here. 🙂

    Like

  4. Ons was ook net 7 kinders in standard 5, wat vandag graad 7 is. Ai ek sukkel steeds as ek vinnig moet dink. Die grade vs die standerds. Ons het ook al jou speletjies gespeel en bok in die hok. Dit was lekker tye. Ons moes tuis gewees het teen die tyd as die straatligte aangaan…

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s